Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Pragtig! Wonderskone, mooie dorpie met lieflikste ou geboue! Mense baie vriendelik en behulpsaam in winkels. Restaurante was oop en kos wat bedien is, fantasties - kan veral "Die Boord" aanbeveel. Omring deur mooie berge en historiese geboue is in brosjure beskryf sodat besoekers dit rustig kan verken."
"Yzerfontein is 'n pragtige klein Weskus dorpie, ek hoop dat daar in die toekoms meer verskeidenheid van winkels en eetplekkies sal kom."
"Pragtige historiese dorp, baie van die kunshandelaars en plekke wat produkte produseer was oop (olywe, kaasmakery, ens). Vriendelike inwoners."
"Ons kom hou al 9 jaar vakansie in Pearly Beach en besoek ook 2 of 3 keer gedurende die jaar. Ons is mal oor die plek. Whale Coast Brewery, die restaurant het die lekkerste atmosfeer, kos en eie bier, 'n moet om te gaan besoek. Skoon en netjiese strande, mooiste natuurskoon, strandwinkel met al die nodigste behoeftes. Naby Gansbaai as jy na 'n groot winkel toe wil gaan."
Great Brak River, Western Cape
Four Seasons Guest House"Pragtige ligging, uitstekende restaurante en goeie dienslewering."
"Dit bly die pragtigste plek om vakansie te gaan hou. Met elke besoek is die natuur en mooiheid daarvan vir jou iets nuuts."
"We chose to avoid the holiday crowds and instead visited Leisure Island which was quieter than Knysna centers. At Leisure Island we visited a little coffee shop, Nadine's, - a real gem!"
"Kaapstad is sekerlik die beste toeriste-bestemming in ons land. Het elke oomblik in die stad geniet."
"Die dorp van Sedgefield het nuwe winkels bygekry vandat ons laas daar was. Spar, en 'n Clicks! Onthou om by Pili-Pili te gaan pizza!"