Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"
"Baie oulike dorpie. Was daar vir die eerste keer en sal seker weer eendag daar stop as ons op pad is Kaap toe."
"Baie mooi skoon dorpie met 'n pragtige mooi swemstrand as jy bereid is om die atlantiese oseaan se koue te trotseer."
"What a fabulous little town with so much on offer. Will definitely be back for a longer stay. Gem of the Little Karoo!"
"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."
"Not as hectic as Knysna. Lovely area to visit especially for cyclists."
"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."
Great Brak River, Western Cape
Ilita Lodge"Uitsonderlike dorpie wat onderskat word vanaf die N2. Dis 'n pragtige bestemming. "
"Pragtige Karoo dorpie met 'n karakter van sy eie. Ons het dit al die laaste paar jaar ons oornag destinasie gemaak op pad Kaap toe. Bly elke keer 'n treffer."
"Kaapstad is maar eenmaal 'n pragtige stad en ons het so baie gedoen die week wat ons daar was."