Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"Pragtige en vriendelike mense."

Wildernis, Wes-Kaap

Interlaken Guest House

"If you've not seen the Garden Route you've not seen South Africa!"

Hermanus, Wes-Kaap

River Tree House

"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Secret Cottage

"Baie meer verkeer as in die Oos-Kaap. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Strawberry Lane

"Ons is versot oor die Kaap."

George, Wes-Kaap

Cherry Berry Lodge

"Baie besige dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Suikerbekkie

"Baie te sien en te doen, bly nog steeds die beste vakansiebestemming in SA. "

Kaapstad, Wes-Kaap

257 Eden on The Bay

"Bly altyd 'n besonderse deel van SA om te besoek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie oulike dorpie. Was daar vir die eerste keer en sal seker weer eendag daar stop as ons op pad is Kaap toe."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Draai

"Vriendelike diens en mense."

Strandfontein, Wes-Kaap

Skulpies Accommodation

"Baie mooi skoon dorpie met 'n pragtige mooi swemstrand as jy bereid is om die atlantiese oseaan se koue te trotseer."

Prins Albert, Wes-Kaap

Saxe-Coburg Lodge

"What a fabulous little town with so much on offer. Will definitely be back for a longer stay. Gem of the Little Karoo!"

Paarl, Wes-Kaap

Agape Bed & Breakfast

"Extremely hot and dry. "

Wildernis, Wes-Kaap

Farmhouse and Loft

"A truly magical place."

Kleinmond, Wes-Kaap

Honeyrock Cottages

"Baie pragtige, klein dorpie. Mense baie vriendelik. "

Robertson, Wes-Kaap

Lily's Rest

"Dis 'n baie mooi dorp. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Uitkyk House

"Lieflike dorpie en 'n juweel in die Karoo. Het ons paar dae daar baie geniet."

Piketberg, Wes-Kaap

Home with a View

"Lieflike omgewing en pragtige dorp."

Hermanus, Wes-Kaap

Shabby Chic Bubble

"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."

Sedgefield, Wes-Kaap

Eastbrook River Self-catering Cottages

"Not as hectic as Knysna. Lovely area to visit especially for cyclists."

Ceres, Wes-Kaap

15th on Carson

"Ceres is 'n baie pragtige dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos 23

"Mal oor Mosselbaai! Wens ek kon permanent daar woon."

Struisbaai, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Aangenaam en lekker ondervinding."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Riverside Guest Lodge

"Moontlike aftreebestemming."

Robertson, Wes-Kaap

Cellar1947

"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."

Blad
Blad 455 - Wys 13621 tot 13650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang