Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Cindy V. - 10th January 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is a fantastic holiday destination with a variety of activities to entertain everyone! From ostrich farms, the Cango caves and wildlife parks to water parks, great restaurants and glorious weather; it is definitely a worthwhile destination. We loved our time there and will definitely return.
Norman H. - 9th January 2015
staying in Parow, Wes-Kaap
Goeie, stil area. Baie sentraal.
Andalé B. - 9th January 2015
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Plattekloof het pragtige uitsig oor feitlik die hele Kaap. Dit is maklik bereikbaar, maar nie baie naby aan die stad of die see nie. Dit neig om winderig te wees.
Anna S. - 9th January 2015
staying in Riversdal, Wes-Kaap
We were visiting family in Stilbaai and only visited Wimpy and Spur while we stayed in Riversdale. We were very surprised at the friendly waitresses and managers at both places. Services in general everywhere was good.
Heinrich M. - 9th January 2015
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Veilige en jolige atmosfeer in die middel van alles.
Jenny P. - 9th January 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Quaint historical town.
Maryna P. - 9th January 2015
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Knysna is pragtig. Ons het kringe in die bos gaan stap, en dit was asemrowend. Pragtige natuurskoon, vriendelike mense, verseker 'n hoogtepunt in ons vakansie.
Heli M. - 8th January 2015
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Die ou tronk is baie interessant asook sleeping beauty op die berg. 'n Netjiese ou dorpie.
Maryna P. - 8th January 2015
staying in Hermon, Wes-Kaap
Asemrowende natuurskoon!
Juanita E. - 8th January 2015
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Loved the Milnerton area.
Holly C. - 8th January 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
We didn't stay long enough to know for sure, but the town of Swellendam looked nice, the mountains surrounding are beautiful. The town seemed very safe. We walked downtown from our accommodation and felt very safe doing so. Nice grocery store was also available. Liked that the town seemed to be working to provide better housing to their residents by improving their "shantytown" area.
Maryn L. - 8th January 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lief die plek! Lisboa ook wragtig oulik!
Ester S. - 8th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goeie halfpadstop met die kans om heerlike lamsvleis terug te vat Gauteng toe. Het al 2 keer geëet by Nuveldt restaurant, asook by hulle vleis gekoop, 'n heerlike ondervinding en baie, baie goeie kos.
Malana D. - 8th January 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied.
Chrisna V. - 8th January 2015
staying in Helderberg, Wes-Kaap
PRAGTIG!
Yvette V. - 8th January 2015
staying in George, Wes-Kaap
Nie baie om te doen nie.
Corlia B. - 8th January 2015
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie vriendelike mense!
Jf W. - 8th January 2015
staying in Robberg, Wes-Kaap
Probeer dit gerus, dis die moeite werd.
Leon S. - 8th January 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Uitstekende ligging as verkenningsbasis van die Weskus.
André L. - 8th January 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
So baie om te doen en te sien, maar moet nie die Breederiviervaart (vanaf Viljoensdrift) misloop nie, asook nie 'n kort uittog na Montagu (pragtige pad wat kronkel deur berge om daar te kom) nie.
Chantal V. - 8th January 2015
staying in Diaz-strand, Wes-Kaap
Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef.
Heilene D. - 8th January 2015
staying in Onrus, Wes-Kaap
Fantasties!
Marga B. - 8th January 2015
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas.
Elna V. - 8th January 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders.
Adele W. - 7th January 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderful place, peaceful and relaxing.
Johan S. - 7th January 2015
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met vriendelike mense!
Johan S. - 7th January 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
Baie oulike klein dorpie, definitief 'n moet as jy op vakansie is!
Maria H. - 7th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die Karoo Deli aan die oorkant van Youngs Halfway House is definitief 'n besoek werd. Die tipe braai-opset was 'n eerste vir ons. Werklik genotvol.
Jaco V. - 7th January 2015
staying in Upper Gardens, Wes-Kaap
Uitstekend, sentraal en ons het nooit onveilig gevoel nie. Was 6 weke gelede vir 2 weke in Philadelphia in Amerika. Het baie meer onveilig saans op straat daar gevoel.
Johan M. - 7th January 2015
staying in George, Wes-Kaap
Kan waarlik aanbeveel word as 'n toeriste-attraksie.
Tanya S. - 7th January 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!
Wiida M. - 7th January 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Nie veel om te doen op 'n dag wanneer die son nie skyn nie.
Tanya S. - 7th January 2015
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet!
Tanya S. - 7th January 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die Kangogrotte was ongelooflik! Volstruisry is ook 'n moet.
Susan B. - 7th January 2015
staying in Blanco, Wes-Kaap
'n Bietjie ver uit die middedorp.
Schalk S. - 7th January 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Jaco N. - 7th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker om na Karoo Nasionale Park te gaan.
Linda K. - 7th January 2015
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Fantastic!
Ilze B. - 7th January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Almal in die dorpie is baie vriendelik en hulpvaardig.
Erna S. - 7th January 2015
staying in Vermont, Wes-Kaap
Beautiful area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za