Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hilltop Hideaway

"As gevolg van die sentrale ligging van die verblyf is dit baie maklik om die omgewing te verken. In die onmiddellike omgewing is daar Britannia Baai en Shelley Point. Port Owen (Vredenburg), Paternoster en Langebaan is letterlik om die draai en ons het heerlik daar verken."

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Ons het heerlik geëet by die Republican. Die spyskaart is kostelik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Definitely would like to visit Mossel Bay again."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Ons Karoo Plaas

"Ons het van Oudtshoorn af deur Sewewekepoort pas gery. Dis n lang grondpad, maar so mooi tussen die bergklowe deur. Die natuurskoon kan mens nie eintlik beskryf nie. Dis redelik toeganklik, maar sal nie voorstel om met 'n kar daar te ry wat te laag is nie. Maar die hele ervaring was baie lekker."

George, Wes-Kaap

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Ons het George, Klein Brak, Groot Brak en Mosselbaai verken in die 2 dae wat ons daar was. Die kinders het gaan Zipline, ons het die Bartholomeus Diaz museum besoek en die lekkerste kos by De Vette Mossel gaan eet in Groot Brak en geswem by Klein Brak in die riviermond. Dis so mooi en 'n belewenis."

Knysna, Wes-Kaap

Keedols Inn & Backpackers

"Can improve on places to visit in town."

Knysna, Wes-Kaap

63 Milkwood

"Wonderlike plek om te besoek - baie om te doen en te sien."

Greyton, Wes-Kaap

The Lady Grace

"Rustige dorpie met pragtige tuine."

Greyton, Wes-Kaap

51 Park Greyton

"If you have not been to Greyton, then you are missing out big-time! A unique and tranquil place to unwind, relax, enjoy beautiful long walks or mountain biking in the surrounding countryside, and with a disproportionately large number of good places to eat. Don't delay before visiting Greyton!"

Sedgefield, Wes-Kaap

Self-catering House Sedgefield

"Sedgefield is 'n rustige plekkie met pragtige natuurskoon en die vriendelikste mense ooit. "

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Prinspoort Klein Karoo Stay

"An absolute must visit destination."

Paternoster, Wes-Kaap

Bo-Bakkies

"Pragtige dorp. Uitstekende restaurante en pragtige strand."

McGregor, Wes-Kaap

Karoo Cottage

"Wat 'n heerlike dorpie - baie soos Prins Albert, maar sonder die pretensie. En dis baie naby aan die huis. Ek het die lekkerste roomys in my lewe by "The Blend" geëet - framboos en room. Ons sal beslis weer kom kuier."

Kleinmond, Wes-Kaap

87th on 5th

"Ek het verlief geraak op Kleinmond. Kan nie wag om weer te kom nie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Mosselbaai is pragtig en skoon, en ons sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."

Hopefield, Wes-Kaap

Zoute River Garden Farm

"'n Juweel van 'n dorp sentraal vir alles! Alles werk en die dorp is skoon! Nogal 'n verandering as jy van Gauteng af kom."

Klein-Brakrivier, Wes-Kaap

Maison Bougies

"Lekker strand. Toegang tot als, baie gemaklik."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bermuda E19

"Die Kaap is asemrowend, maar ek sal nie weer in Strand omgewing bly nie."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Struisbaai is my preferred place for my break away stays out of Cape Town. It is neat and safe."

Kaapstad, Wes-Kaap

Brackenfell Accommodation

"Kaapstad is deesdae baie besig, Brackenfell bied alles wat jy soek - winkels, hospitale, wynplase, en die N1 is op jou drumpel."

George, Wes-Kaap

57 on Plover

"Lieflike plek vir vakanaie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Die Dolfyntjie

"Wil verhuis soontoe."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Geen koffieplekkies is voor 7 in die oggend oop nie."

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"Skoon en pragtige vissersdorpie."

Blad
Blad 582 - Wys 17431 tot 17460