Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Mooiste dorp en dorpe om Robertson. Lekkerste mense en plekke vir oud en jonk."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Bitter veilig en lekker rustige dorpie. Ons sal Strandfontein weer besoek."

Witsand, Wes-Kaap

Waterford Holiday Home

"Fantastic place for fishing, relaxing and that peace of mind. Only 2 shops and one garage so make sure you have everything."

George, Wes-Kaap

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Beslis 'n baie mooi plek, sal graag meer wil besoek"

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"The Saturday market is worth the outing. The Garden Route Mall had everything you can dream of."

Kaapstad, Wes-Kaap

E59 Dolphin Beach

"Just a long way for us."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wild Wind Holiday Accommodation

"Cape Town has a variety of beautiful places to visit."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Gasteria Grange

"Calitzdorp is 'n moet voor die winter - veral om jou port-voorraad aan te vul. Baie mooi dorpie!"

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"Besoek die Mez Karoo Kitchen vir 'n fantastiese aand ete. Julle moet egter vooraf bespreek as jy van 'n tafel verseker wil wees."

Hermanus, Wes-Kaap

A Whale of a Time - Hermanus

"Hermanus itself is well looked after, clean and most places are in close proximity for walking or driving. All places around Hermanus was very warm and welcoming."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Sol y Sombra

"Bettiesbaai is 'n baie besondere plek, rustigheid en kalmte heers hier en mens kry die indruk dat niks jou jaag nie en jy kan kalmte vind en net rus vir jou siel kry. Jy kry ook die indruk van veiligheid en dat dié 'n familiebestemming is waar jy sal veilig wees"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sonvanger

"Die ideale plek as jy wil wegkom van die besige stadslewe. Die rustigheid is net wat mens nodig het om weer te herlaai. Sal definitief weer terugkom."

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Great town, fantastic variety of restaurants, exceptional sea views!"

Strandfontein, Wes-Kaap

Steenbras15

"Sal ons beslis weer sien!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"Baie mooi kusdorpie met wonderlike uitsigte."

Paarl, Wes-Kaap

Zonnevanger

"Baie besienswaardighede in en om die Paarl."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Albei geriefswinkels kan dalk meer moeite doen om groter verskeidenheid produkte aan te hou om vakansiegangers te akkommodeer. Ons moes meer as 1 maal uitry Heidelberg toe vir nodige aankope. Sekere restaurante is buite seisoen gesluit of maak reeds vroegmiddag toe. Kon nie gaan aansit vir aandete. Haarsalon was sekere dae gesluit, en het dan net op bestelling kliënte gesien. Help glad nie inloop-kliënte nie, moes weereens uitry Heidelberg toe (wou net was en droogblaas, het my hairdryer by huis vergeet). Die Anchorage Restaurant is 'n ware juweel op die dorp. Was van 9 uur soggens oop tot laataand en bedien voortreflike etes, vanaf ontbyt tot aandete. Kos is heerlik. Eienaars en personeel baie gasvry en vriendelik. Het heerlik daar geëet en ontspan."

Sedgefield, Wes-Kaap

Wild Fig Cottage

"I have been doing holidays in Sedgefield for more than 20 years. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Baie mooi dorp met vriendelike mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Kango 25

"Baie mooi dorp, heerlike weer."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

"We love going back again and again."

Mosselbaai, Wes-Kaap

2 Geckos

"Die beste vakansieplek in Suid-Afrika."

Barrydale, Wes-Kaap

Wildflower Cottage

"Baie lekker dorp - altyd heerlik om soontoe terug te keer."

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"So clean and no potholes, brings back memories of what my hometown of Klerksdorp and the rest of our beautiful country, looked like in years gone by."

Stellenbosch, Wes-Kaap

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Beste kos en wyn en mooi argitektuur."

Kaapstad, Wes-Kaap

1 Tivoli

"A regular destination."

Blad
Blad 585 - Wys 17521 tot 17550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang