Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Die mooiste sonondergang. Al wat gepla het is op 2 plekke wat ons gestop het, het die plaaslike inwoners gepla met dronkstories."
"Klein dorpie. Nie baie winkels nie maar het wel die nodige. Naby aan George en Knysna as jy iets meer soek. Vriendelike mense."
"Near to the southern-most tip of Africa and the boundary between the Indian and Atlantic oceans. Lovely sandy beach that stretches for miles. Reasonably warm sea water to swim in."
"Oasis met wonderlike oornagverblyf. Dorp self het geen toerisme aktiwiteite nie."
"Hier is heelwat variasie om Stanford, en goeie eetplekke soos Stanford Manor House restaurant. Hermanus en ander interessante plekke is binne reikafstand. Tog is die omgewing redelik ongerep, plek-plek seinvry en dit bied 'n goeie wegbreekgeleentheid in die pragtige skoon natuur."
"Cape Town is a place to be with lots and lots of tourist destinations."
"Swellendam is 'n vriendelike, pragtige dorp, ryk aan kosbare erfenis. Beslis 'n besoek werd."
"Ons sal vir seker Yzerfontein weer besoek. Dis ‘n pragtige dorp met die beste see-uitsig."
"Nice sea view and nice place for break away, the place is ideal for nice and quiet time and nice beachwalks. We enjoyed it very much and we love the area."
"Fantastiese omgewing om te besoek. Daar is baie te sien, te ervaar, die Schoemanspoort area is poskaart-mooi. Oudtshoorn het 'n fantastiese atmosfeer. Jy wil by elke koffiewinkel iets drink en eet, asook die restaurante."
"Beautifully clean town with lots to see and observe walking through the streets."
"Ons het nie veel tyd in Morreesburg spandeer nie maar het nie op die oog af iets gesien wat aandag getrek het nie."