Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Aletta D. - 26th July 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
'n Pragtige asemrowende plek. Die winkeltjies het sulke pragtige goedjies. Wat my opgeval het, is hoe mooi skoon die hele dorp is.
Jd S. - 26th July 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie lekker.
Ansie K. - 26th July 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Rustig en pragtig. Ek sal graag weer daar wil kuier.
Madeleine H. - 26th July 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan was en sal altyd mense se toeristebestemming wees.
Kabous V. - 26th July 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Sal graag daar wil woon.
Nina V. - 26th July 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Oulik sentraal sal definitief dit aanbeveel.
Stephan H. - 26th July 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Baie mooi dorp by die see!
Ronell R. - 26th July 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie om te ervaar.
Ben V. - 26th July 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Probeer gerus die kaasproe by Guy's Guernsey Dairy in Kerkstraat.
Gerhard C. - 26th July 2017
staying in Vanwyksdorp, Wes-Kaap
.
Karen V. - 26th July 2017
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pragtige skoon strand.
Pieter V. - 26th July 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Mooi plek.
Andre Cloete C. - 26th July 2017
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Gouritzmond is 'n rustige plek.
Henriette B. - 26th July 2017
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak.
Jane C. - 26th July 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Naby Hermanus. Baie mooi en rustig.
Werret D. - 26th July 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Santosbaai is mooi, maar dit is niks buiten die gewone in vergelyking met ander strandareas wat ek aan gewoond is nie. Die Santos Express was fenominaal.
Janie C. - 26th July 2017
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Dis 'n mooi klein dorpie. Rustig en stil. As mens wil rus en wegkom van die stad se gewoel is dit perfek. Die natuurskoon van die strand en omliggende area is asemrowend. Mens kan nie anders as om ten volle herlaai en verfris uit Doringbaai te ry nie.
Rache F. - 26th July 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Pragtig en werklik 'n plek om te gaan rus
Anelize V. - 26th July 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Voedsel vir die siel.
Louise G. - 25th July 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Oulike klein gemeenskappie. As dit nie sover van Pretoria af was nie sou ek graag vir n lang naweek soontoe wou wegbreek, weg van stadsgewoel.
Stephnie H. - 25th July 2017
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
'n Juweel! Die stilte en die ooptes voed jou siel!
Freddie C. - 25th July 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig en goeie ligging.
Izak Jacobus L. - 25th July 2017
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Dit 'n baie mooi, rustige en veilige omgewing wat vir 'n natuurliefhebber, wat van 'n landelike uitsig in 'n luukse gastehuis hou, besonder van waarde is.
Johan V. - 25th July 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis die juweel van die Weskus.
Rose M. - 25th July 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Other accommodation rather unnecessarily expensive. Fransie Pienaar Museum and Gay's Guernsy Dairy excellent. Greatly anticipating the opening of Swartberg Pass.
Charles W. - 25th July 2017
staying in Genadendal, Wes-Kaap
'n Historiese bestemming wat elke toeris moet besoek.
Odette V. - 25th July 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
L'Agulhas is 'n pragtige dorpie waar die 2de oudste vuurtoring steeds sy lig laat skyn. Die dorpie het 'n baie gesellige koffiewinkel, Suidpunt Potpourri, waar die mooiste items vir jou huis gekoop kan word. Die natuur lewer geleentheid vir fietsry en stap op die mees Suidelike punt van Afrika.
Johan C. - 25th July 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Daar is so baie om te sien en doen. Ons het die Karoo Wildreservaat besoek, Chris Barnard se huis en sy pa se kerk, die township se kerkies, die Arts en Science sentrum en die sentrum vir gestremdes. Die weer was aangenaam. Mens kan ook met 'n donkie kar op toer gaan. Ons het nou nie daarby uitgekom nie.
Marike D. - 25th July 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n baie oulike dorpie met lekker goedjies om te doen. Gaan besoek dit gerus saam jou gesin of familie.
Hanlie D. - 25th July 2017
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Dit was die eerste keer wat ons in die Kommetjie-area met vakansie was. Dit is 'n baie stil en rustige plekkie. Ons sal weer daar inloer.
Jan A. - 25th July 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
My familie bly daar, maar het geen begeerte om daar te bly nie. Baie lekker in die suidpunt van Afrika.
Willem C. - 25th July 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Fantasties.
Robin V. - 25th July 2017
staying in Ceres, Wes-Kaap
Ceres is a friendly town. My kids loved the snow experience and it was a first time for my wife too. I would love to visit Ceres in the summer as well.
Petrus D. - 25th July 2017
staying in West Beach, Wes-Kaap
Awesome!
Joanne D. - 25th July 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Niks makeer in die plek nie.
Surett D. - 25th July 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is a pragtige, skoon, veilige dorp met 'n gesellige atmosfeer wat ons graag weer sal wil besoek.
Jodie V. - 25th July 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Amazing!
Loraine V. - 25th July 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is met een woord: Pragtig!
Marina V. - 25th July 2017
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Ons het die Griekse aand by Bosouki's Restaurant verskriklik geniet. Die plek ontleen hom aan baie pret en plesier. Sal weer soontoe gaan.
Pieter En Colleen G. - 25th July 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Love Montagu - the mountains people - just everything. The road works are a bit of a pain but once completed will be great.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]