â‹…

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Hermanus, Wes-Kaap

Haven of Peace & Garden Cottage

"Hermanus het oor die jare baie verander met 'n geweldige bevolking groei. Ek wil nie oor die Kerstydperk daar wees en dorp toe of verder ry nie. Hulle bou aan die R43 en dit gaan stadig met 3 vertragings op die oomblik en 60 km/h al die pad. Bly net in Onrus en Hermanus."

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Castle

"Lieflike dorpie met baie besienswaardighede, lang, skoon strand. Het veral die inligting oor mak palings by toeristekantoor en die besondere 'Tuin op die Brak' geniet."

Swellendam, Wes-Kaap

Bergview Guesthouse Swellendam

"We enjoyed getting to know the place better and it was a lovely mid break in between Cape Town and George. We had nice meal at Republic, within walking distance of Bergview."

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Goeie SPAR winkel. Boekwinkel (Oupa se Boekwinkel) langs die slaghuis is aan te bevele. Volop plek om te stap. Asemrowende plantegroei."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Would recommend it for family getaways. It's the perfect place to unwind and relax. Kids really enjoyed their stay."

Greyton, Wes-Kaap

4 on Regent

"Pragtige dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

LavenderLaine

"Beste plek in die wêreld. Nommer 1 bestemming in die wêreld."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Strandfontein is tops. 5-ster-vakansieoord! Veilige en skoon strand!"

Hermanus, Wes-Kaap

Steenbok House Self Catering Apartment

"Altyd lieflike plek om keer op keer na terug te keer. Mooiste mooi van Wes Kaap!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

26 on Winburg

"Ek sal weer buite seisoen gaan. Dit is heelwat stiller."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Montagu is 'n pragtige dorp en baie te sien en doen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Dit is opregte vakansiegevoel."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Gift

"Plenty of good places to eat, nice beach and the local fishermen sell their fresh catch on the harbour."

Hermanus, Wes-Kaap

Marine Drive Manor

"Die Cave Restaurant was superb."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Buitewyke baie rustig met 'n besige middestad. Pragtige natuur om die dorp."

Malmesbury, Wes-Kaap

Malmesbury Guesthouse

"Die dorp is pragtig en vol gees."

Paternoster, Wes-Kaap

Shalom

"Dit is 'n pragtige kusdorp!"

Calitzdorp, Wes-Kaap

Welgevonden Guest House

"Heerlike kuier gewees, van die bekende wynplase tot 'n boetiekwynmakery besoek. lgnde het ons heerlik bederf met proe van boetiekwyne, olywe van verskillende formate en 'n paar atjars. Dis my idee van vakansie. En moenie van die mooiste grondpadpoort in die land (Seweweekspoort) vergeet nie. Sou nog 'n paar dae kon oorbly."

Robertson, Wes-Kaap

Lily's Rest

"Mooi dorpie met bekorende uitsigte!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Was verbaas om ontwikkeling te sien na 9 jaar! Baie goeie toeristebestemming!"

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Worcester is wat dit is. Oornagplek vir hospitaal of besigheid."

Wildernis, Wes-Kaap

Mes Amis Beach Guest House

"Heerlik pizza geëet by Pomodoro, beste steak by Joplins en ‘n smaaksafari by The Girls geniet. Mens kan lekker vêr op die strand stap. Gaan ry die Sewe Passe-pas en drentel rond en loer in al die oulike plekkies in en om Wildernis. Ons kyk na moontlik kamp by Ebb and Flow."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Dis 'n stil, rustige dorpie. Baie skoon omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Loft

"World class. Unmatched beauty."

Boland, Wes-Kaap

Badensfontein

"Die Boland is mooi, rustig en ‘n wonderlike plek om te besoek met baie om te sien en te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Jamieson Cottage

"Beautiful city and stunning wine farms, our most favorite place to visit."

Langebaan, Wes-Kaap

Steenbokkie

"Ek is 'n gereelde Langebaan-besoeker. Voorwaar 'n toeris se plesier."

Blad
Blad 678 - Wys 20311 tot 20340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang