Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Gansbaai, Western Cape

Oom Piet Accommodation

"Ons eerste besoek aan Gansbaai was aangenaam en 'n verrassing ten opsigte van besige plattelandse kusdorpie met alle nodige kommoditeite. Heerlike uitstappies na naby geleë kusdorpies soos bv. Franskraal, Kleinbaai en De Kelders."

Sedgefield, Western Cape

Village Mews 8

"Sedgefield is 'n baie mooi, skoon en rustige dorpie. Die regte plek as jy van jou besige lewe wil weg kom."

Louis Rood, Western Cape

Seetoe dot com

"Die winkeltjie kan net meer opsies gee, maar verder is die plekkie diep in my hart. Ek kuier al vir jare op Strandfontein, die beste."

Hartenbos, Western Cape

Riviera Hotel

"She loved it there."

Witsand, Western Cape

@ The Whales

"Perfek vir hengel en net rustigheid."

Klein Karoo, Western Cape

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Seweweekspoort maak die plek! Dit is asemrowend mooi!"

Hartenbos, Western Cape

Hartenbos Woonstel

"Die lekkerste vakansieplek."

Gardens, Western Cape

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

"Lot of nice shops and restaurants, short distance to city centre, Table Mountain and Waterfront."

Kommetjie, Western Cape

Happy Home Imhoff's Gift

"Rustig weg van die stad se rumoer."

Franskraal, Western Cape

Huisie op die Koppie

"Baie lekker draairoomyse by kafee."

Bloubergstrand, Western Cape

Sand en See 303

"Water so skoon jy sien die robbe rond swem. Baie veilig gevoel."

Kleinmond, Western Cape

Fynbos Holiday House

"Ons is mal oor Kleinmond en kuier al vir die afgelope 36 jaar daar! Daar is baie vir toeriste om te sien en te ervaar."

Swellendam, Western Cape

Arumvale Country Retreat

"Pragtige dorp met baie interessante museum."

Montagu, Western Cape

Bon Accord Farm Cottages

"Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het."

De Kelders, Western Cape

Amazing Grace B&B

"Baie mooi en netjies en skoon. Heerlike om te gaan stap 'n mens voel altyd veilig."

Table View, Western Cape

Sunset Studio 11

"My plek, sal enige tyd terug verhuis Kaap toe. "

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Klawer is die tyd van die jaar in sy glorie, ryk aan druiwe, dit lyk asof ons in 'n ver land was, tog is ons net van Vredendal. Lekker Klawer."

Beaufort West, Western Cape

Die Herehuis

"Dit is beslis "beautiful" in Beaufort-Wes."

Betty's Bay, Western Cape

Crassula

"It's a beautiful place. "

Melkbosstrand, Western Cape

Melkbosch Guesthouse

"In ag genome dat dit die laaste week van die skoolvakansie was, was dit relatief stil. "

Worcester, Western Cape

Suites on 74

"Ek is 'n boorling van Worcester en kan die plek definitief aanbeveel. Daar is baie besienswaardighede en die ligging is sentraal geleë."

Wilderness, Western Cape

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue

"Die restaurante sê hulle is vol bespreek, dan is daar skaars iemand. Ek dink hulle kon ons Saterdagaand gehelp het as hulle wou. Dankie vir Blue Olive wat ons gehelp, sal weer julle ondersteun."

Rawsonville, Western Cape

ATKV Goudini Spa

"Die omgewing rondom Rawsonville is pragtig en daar is goeie geriewe binne 'n kort afstand in Worcester beskikbaar indien mens dit sou benodig."

Lamberts Bay, Western Cape

Lamberts Bay Hotel

"Eetplekke is voorwaardelik goeie kwaliteit."

Hersham, Western Cape

A Bit of Home

"Skoon, mooi en netjies."

Van Riebeeckstrand, Western Cape

Atlantic Loft

"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "

Southern Cross, Western Cape

Columbasingel 33

"Pragtige sandstrand. Ons was bly hulle het so baie reën gekry terwyl ons daar was!"

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "

Wilderness, Western Cape

677 on Lake

"Pragtige plek, met baie mooi strande en naby aan areas soos Hoekwil, Sedgefield ens. wat definitief die moeite werd is om te besoek."

Page
Page 737 - Showing 22081 to 22110
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers