Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36612 reviews.
"Gordon's Bay has always been our favourite place to picnic. It was nice to stay over for a couple of days. Thank you Inasmuch."
"Baie mooi en skoon dorpie en balsem vir jou siel, nadat ons die Swartbergpas gery het. Mooiste omgewing en rustig."
"Daar is interessante besoekplekke vir verskillende belangstellings van gaste afhangende van die verblyftyd. Stap in strate skyn veilig te wees. "
"Paternoster is hoogs aanbeveelbaar vir toeriste. Dit is vir my prentjiemooi, een van my gunsteling plekke."
"Dorpie was 'n groot verassing. Rustig, skoon met die mooiste strand. Ongelooflik lekker geëet in restaurante!"
"Gaan maak gerus 'n draai by Mel's Place Keurboomstrand. Hulle kos is heerlik, baie kos vir min geld met 'n lekker atmosfeer."
"Been going to Hermanus since my teenager years and it has grown to this huge big town. Extremely busy during school holidays hence why we try and go there in the off season. "
"Ongelooflike mooi en skoon kusdorpie. Vriendelike, oop mense wat deurentyd gewillig en bereidwillig is om te help, maak nie saak of jy uiteet of sommer net in die winkel in stap nie. "
"Lekker halfpad tussen George en Kaapstad. Mooi skoon dorp met goeie restaurante. "
Great Brak River, Western Cape
Kontrei BB"Arrived late, left early, so can't comment really. Looked pretty. "
"If Kirstenbosch is where you want to spend your time, Claremont is the place to be. "
Breede River Valley, Western Cape
Die Kloof"Dis appel/pere-oestyd nou en lieflik om die massas boorde vol sonryp-vrugte te sien. Sou graag dit wou sien wanneer die boorde bot. Die mense van die omgewing is uitsonderlik vriendelik. Heelwat bergpasse met 'n lieflike uitsig om op te ry. "