Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Tom M. - 16th August 2015
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Pragtig.
Gerrie S. - 16th August 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
A really chilled out destination. Our kids were never bored, as we could alternate between nature walks, all the wine farms are child friendly too with options of chocolate tasting etc. An easy place to visit. Even in the middle of winter!
Naas L. - 15th August 2015
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Op 'n mooi plek geleë!
Joey D. - 15th August 2015
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtige skoon en vriendelike dorp.
Bridgette M. - 15th August 2015
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
The area is breathtaking and peaceful, just what the soul needs to recharge.
Francois D. - 14th August 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Alles wat n mens nodig het is daar, asook interessante winkeltjies, en dit is so geleë dat 'n mens nog die omliggende omgewings ook kan geniet.
Ronel H. - 14th August 2015
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
The people of Gansbaai are very friendly. Loved every minute out there.
Veronica D. - 14th August 2015
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Die area het baie interessante plekkies naby. Daar's wynproe, asook lekker eetplekke naby. Ons het sommer net rondgery en oral gaan inloer!
Amelda J. - 14th August 2015
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Franskraal omgewing baie te sien en te doen en almal is vriendelik!
Hanne J. - 14th August 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Kango-grotte 'n moet.
Anneke L. - 14th August 2015
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Barrydale is stil en rustig maar die omgewing is pragtig en ons het verskeie dag uitstappies gedoen. Daar is wonderlike restaurante op die dorp en die plaaslike kinder Rieldans groepie het ons vermaak by die hotel.
Anton L. - 14th August 2015
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Die uitsig is fantasties, die mense is vriendelik. 'n Mens kan vinnig Mosselbaai, Knysna of Oudsthoorn toe ry.
Lianne V. - 14th August 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die wynplase is pragtig, die mens gasvry en die wyn lekker.
Lizette H. - 14th August 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Stil en rustig, baie lekker!
Junré M. - 14th August 2015
staying in Sand Bay, Wes-Kaap
Strand gebied nie baie groot nie, maar ons was buite seisoen daar en dit was heerlik. Genoeg verskeidenheid winkels naby wat alles aanhou. As jy 'n rustiger omgewing as Hermanus soek, is dit die plek om te wees.
Arend C. - 14th August 2015
staying in Onderpapegaaiberg, Wes-Kaap
Die plek is baie netjies en beskik oor alle geriewe.
Rona V. - 14th August 2015
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met heelwat om te doen en lekker restaurante!
Coby J. - 14th August 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
?????????
Magda V. - 14th August 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Klein en asembenewend!
Carmen C. - 14th August 2015
staying in Shelley Point, Wes-Kaap
It is a bit of a drive from all amenities, but not too far. The feeling of safety was very nice. The estate is very well kept.
Liza N. - 14th August 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ek wil nie graag se dit is 'n uitstekende bestemming nie want ek is bang dit word oorval. Dit is so rustig. Sal baie graag Jacobsbaai in die somer wil besoek.
Marina V. - 14th August 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n awesome plek - sal weer besoek.
Hennie B. - 14th August 2015
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Ek was aangenaam verras met hoe groot die plek geword het vergeleke met 20 jaar gelede. Verder was ek verstom oor die aantal operateurs wat mense uitneem om na die haaie te gaan kyk. Ek dink min mense weet hoe groot die bedryf is by Kleinbaai.
Charl B. - 14th August 2015
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Kinders het die doolhof baie geniet. Die eiland bied lekker veilige omgewing vir kinders. Goeie geriewe - tennisbane, volleyball, squash-bane.
Annelize S. - 14th August 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Geniet altyd plekke naby die see en waar jy kan gaan stap. Amazing plek om te gaan vakansie hou.
Anne-marie D. - 14th August 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Vriendelike, skoon stad.
Anna-marie O. - 14th August 2015
staying in Onrus, Wes-Kaap
Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken.
Estelle V. - 14th August 2015
staying in West Beach, Wes-Kaap
Uitstekende opsie - baie restaurante en winkels en beslis die beste "view" ever!
Astrid V. - 13th August 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montuga is a charming little town.
Martin V. - 13th August 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig. Pragtige natuur en by die see. Ligging baie gerieflik.
Martin S. - 13th August 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Aantreklike toeristedorp.
Netta E. - 13th August 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie om te sien en beslis 'n baie lekker vakansie plek.
Rosemaria C. - 13th August 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is a lovely place, and I will definitely be back.
Philip S. - 13th August 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is die suidpunt van Afrika en 'n pragtige dorpie. Ek voel dit is belangrik vir enige toeris om daar 'n draai te maak.
Nerina G. - 12th August 2015
staying in Riversdal, Wes-Kaap
'n Mooi dorp met pragtige uitsigte.
Gert D. - 12th August 2015
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
Mooi dorpie met net 'n paar huise. Hier kan mens nog stilte en rustigheid beleef.
Cindy H. - 12th August 2015
staying in Helderberg, Wes-Kaap
Great destination! Easy access to all major activities, but still quiet and relaxing.
Riana D. - 12th August 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein sal my beslis weer sien!
Leandri D. - 12th August 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorpie met baie om te doen.
Christine C. - 11th August 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mal oor Prins Albert se bekoring. Net groot genoeg, net klein genoeg. Heerlike verskeidenheid restaurante. Vriendelike, gasvrye mense. Dit sou lekker wees as daar nog so een of twee winkels met unieke produkte kon wees.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za