Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Clanwilliam, Wes-Kaap

The Rectory Guesthouse

"So baie besienswaardighede om in Clanwilliam te sien: die tronkmuseum, veldskoen, Rooibos, blommeskou in Kerk in Augustus/September en padstalletjies. Sanet by Inligtingskantoor het ons baie gehelp met meer gedetailleerde inligting en ook akkommodasie."

Citrusdal, Wes-Kaap

The Old Village

"Die klein dorp se atmosfeer en vriendelikheid van die inwoners het byval gevind. Dalk sal 'n restaurant of twee in die dorp self ook byval vind by besoekers."

Darling, Wes-Kaap

Disa Lodge

"Evitas was both interesting and funny although a bit in your face at times. ABSA ATM out of action in the town but could draw cash from the till at the Engen garage. Very friendly townsfolk. Best food of our entire journey at Marmalade Cat and very reasonably priced. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Just loved the art on the dirt bins. Such a clean and beautiful village. The theatre is a sight to behold. Great gin bar."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Unexpectedly interesting town. Very pleasant with many attractions we did not know about. Well worth the visit and will go there again."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Daar is baie mooi verskuilde eetplekkies."

Weskus, Wes-Kaap

Gifberg Holiday Farm

"In die lente is dit pragtig, maar die winters is koud en die somers is warm en winderig."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Arendzicht

"Die bootrit in hawe is beslis 'n moet-doen. Die dolfyne en robbe was asembenemend. Die sonsondergange ook. Nee wat, puik plek. Nou nie Gautengers en Natallers se idee van swemsee nie. Water vriesend koud. Muisbosskerm in totaliteit over priced. Eintlik 'n skande."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Lekke by die see."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Muisbosskerm is a highlight if you are in the area."

Wildernis, Wes-Kaap

Whales Way Ocean Retreat

"Pragtig plekkie, goed geleë, so maklik om bedags van daar af uit te ry."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Dorp op sigself was redelik skoon met min plastiek en papiere wat in strate rondlê. Kan moontlik net 'n goeie aandenkingswinkel met bruikbare items begin. Personeel by OK baie vriendelike en behulpsaam."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Pragtige skoon dorp en vriendelike inwoners."

Glencairn, Wes-Kaap

Ollava Gastehuis

"Nice atmosphere with warm, friendly people. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Olive Grove Cottages

"Always a pleasure to visit this charming town. "

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Die kokerboomwoud buite Nieuwoudtville was die ekstra ry werd om te gaan besoek. Die Gifberg-roete was wonderlik en ons het die sirkelroete omtrent geniet. Kon ook heerlik afkoel by een van die waterpoele. "

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Sal graag daar wil woon. Pragtige dorp met vriendelike mense. "

George, Wes-Kaap

Jasmyn en Protea Kothuise

"Baie rustige plek met vriendelike mense. Wat my opval is die skoonheid van die strand."

Muizenberg, Wes-Kaap

Waterways

"Daar is stalletjies. Als is naby en dit is baie still in sekere gebiede soos Parkland Island. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Xamarin Guest Farm

"Beste kos by die Weskus Kombuis. Die gids by Voël-eiland was so vriendelik en het vrylik sy kennis gedeel met ons. Dit was die hoogtepunt van ons besoek. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 6

"Interessante vissersdorp."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Verdoesie

"Jacobsbaai is 'n baie mooi dorpie. Die mense is vriendelik en groet almal."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Allview Holiday Apartments

"Alle mense wat ons met ons stap ontmoet het was uiters vriendelik."

Prince Albert Road, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Spend some time in this jewel."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Old Sam's Cottage

"Bredasdorp is lekker naby aan Arniston en Struisbaai as mens vir die dag wil uitry. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ocean View

"Kusdorpie met baie karakter en vriendelike mense."

Blad
Blad 790 - Wys 23671 tot 23700
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang