Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Melkbos has everything you need, shops, beach, etc. Great for a holiday and quick getaway. "
"Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it."
"Baie sentraal naby die talle besienswaardighede in Darling, die Weskuspark, Langebaan, Clyb Mykonos en natuurlik, Paternoster. Hierbenewens voorsien Yzerfontein is alle basiese behoeftes met 'n voortreflike inligtingsburo. Die dorp is baie skoon en goed versorg, op die oog af veilig en geen karwagte nie."
"Fantastiese dorpie. Net jammer daar is heelwat bouwerk aan die gang. Lieflike see en strand. "
"Lots of restaurant choices. Spar for shopping if self-catering. Real fishing village."
"Grotte se aanwysings behoort opgegradeer te word, want is besonders om te sien. Hotel se etes is ook uitsonderlik."
"Convention location, near the beach and other tourist attractions. Quite safe too."
"Ons verkies om daardie omgewing te bly. Baie plekke is binne stapafstand. Voel amper of ek in Europa is."
"Voëlkyker se paradys. Boonop lekker sentraal om die groter omgewing te verken tydens daguitstappies. "
"Klawer is 'n baie sentrale dorp om in te bly en noord, suid of wes te ry en saans terug te kom na jou slaapplek. Die blomme was ook pragtig."
"Klein dorpie, maar vol saligheid en vrede. Daar is 'n eetplek en wynproe op die hawe. Ons het ook plaaslike vissersbote ingewag as hul van die see af kom om te kyk na hul dag se vangs, terwyl die vuurtoring oor ons waghou. Mooiste grondpaaie in omgewing vir verkenning. Strandfontein baie naby en het ook heerlike eetplek met mooiste uitsig oor die see."