Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Bellville, Wes-Kaap

Protea Guest Accommodation

"Bietjie aan die besige kant. Maar Van Riebeeckshof is fantasties!"

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Nie veel om te doen nie, behalwe as jy 'n hengelaar is. Ver van naaste dorp. Pragtige natuurskoon en veilig plek vir wandelings."

Caledon, Wes-Kaap

Caledon Lê Plekkie

"Wonderlike dorp om te besoek."

Sandbaai , Wes-Kaap

Bayit Elohim

"The area is fantastic, safe and very accessible to the mall and beach. Very central."

Paternoster, Wes-Kaap

LekkeBly Boutique Loft

"Lekker wegbreek vir kort periode."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders 50

"Hartenbos is 'n wonderlike plek met ongelooflik baie dinge om te doen en te sien en baie gerieflik met al die nodige plekke en fasiliteite beskikbaar en dit dan ook loopafstand. Ek sal vir seker weer en weer teruggaan soontoe."

Seaforth, Wes-Kaap

Mariner Guesthouse

"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Sal dit aanbeveel as 'n bestemming."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Heerlike eetplekke, interessante snuffelwinkels."

Wildernis, Wes-Kaap

The Tops Guest House

"Pragtige skoon dorp/strand."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Absolute Beach

"Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop."

Strand, Wes-Kaap

Beach Studio

"Lekker vakansie strand!"

Jongensfontein, Wes-Kaap

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Jongensfontein is 'n ongelooflike plek. Komplimente vir die bestuur van Jongensfontein wat dit in so 'n netjiese en skoon plek hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Wat 'n baie lekker plekkie. Mense is so vriendelik. Sal defintief weer kom."

Prins Albert, Wes-Kaap

Nieuwehuyz

"Sal my weer sien."

Groot-Karoo, Wes-Kaap

The Vale Karoo Farm

"Karoo Nasional Park uitstekend!"

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"Alles is maklik bykombaar. Gaan maak 'n draai by R62 diner en Eseltjiesrus Donkey Sanctuary by McGregor."

Kleinmond, Wes-Kaap

Woodenleg Guest House

"It's very far but it is a lovely holiday destination."

Parow, Wes-Kaap

Ville la'Rina

"Good location, close to shopping malls, highway and most importantly, the wine farms."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Van Biljon Cottage

"Die mense hier is plat op die aarde, goeie, vriendelike, meestal Afrikaanse mense. Jy gaan Pick 'n Pay toe en daar kry jy 'n vreemdeling in die ry en julle begin gesels soos ou vriende. "

Port Owen, Wes-Kaap

Harbour Lights

"A place and surroundings that is worth a regular visit."

Swellendam, Wes-Kaap

Die Skaapkraal

"Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Gaan gewoonlik tuis by Waggon Wheels en sal in toekoms weer van hulle gebruik wil maak."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Eagle's Rest on Sea

"Myoli Beach is a beautiful place. Unfortunately during the time of our visit a young Danish girl went missing from right in front the backpackers on Myoli Beach. When looking at the circumstances and the area, one cannot but fear the worst outcome."

Hartenbos, Wes-Kaap

MeTime Guest house & Self catering

"Ons het vir baie jare Hartenbos besoek toe ons kinders nog in die laerskool was. Die veranderings wat sedertdien aangebring is, is uitstekend. Sover ons kon vasstel was dit steeds veilig, 'n aspek wat deesdae 'n vereiste vir vakansiegangers is."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"Ons verkies Stilbaai-Wes. Lieflike strand en baie dekor winkeltjies en eetplekke naby."

Blad
Blad 955 - Wys 28621 tot 28650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang