Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6594 reviews.

Yzerfontein, West Coast

Swept Away Guesthouse

"Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful! "

Yzerfontein, West Coast

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "

Paternoster, West Coast

Paternoster's De Oude Muragie

"Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak."

Elands Bay, West Coast

The Berries

"Rustig en veilig."

Jacobs Bay, West Coast

Beach Blessings Self-catering

"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."

Yzerfontein, West Coast

Swept Away Guesthouse

"Mooi dorpie. Sal weer terugkeer. "

Yzerfontein, West Coast

Swept Away Guesthouse

"Rooi Granaat restaurant is uitstaande."

Calypso Beach, West Coast

Crystal Lagoon Lodge

"Calypso Beach - my nuwe gunsteling vakansie plek. Jammer Wildernis."

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"Netjiese dorp waar jy die nodige voorrade kan aankoop vir selfsorg."

Yzerfontein, West Coast

Swept Away Guesthouse

"A lovely tranquil village, everything you could need is there. Lovely people everywhere."

Yzerfontein, West Coast

Chez James

"Nie te ver van Kaapstad af nie en verskriklik mooi!"

Lamberts Bay, West Coast

Lamberts Bay Hotel

"Mal oor Lambertsbaai. Die Muisbosskerm is 'n MOET. "

Yzerfontein, West Coast

Lewens-Essens B&B on C

"Ons hou baie van Yzerfontein."

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"Friendly people, clean village. Would like to go there in summer with a group of people so we could experience the Muisbosskerm restaurant. Good springboard for looking at spring wild flowers."

Yzerfontein, West Coast

61 Lutie Katz

"Asemrowende seedorpie, mooi huise. Die water is koud, so nie vir swem nie, maar stap en visvang. Lekker geëet by die Rooi Granaat in die aand (ou wêrelds, kandelare, persoonlike diens) en die Beaches restaurant (ligging en uitsig pragtig en kos lekker). Basiese winkels is goed genoeg, soos Spar en apteek. Nie te ver van die Kaap af nie en ook naby Darling as mens dit wil besoek. Kan winderig en koud wees in die winter en lente. "

Langebaan, West Coast

Accommodation Unwind

"Pragtige area. Ons het ook die besoek aan die West Coast National Park geniet."

Paternoster, West Coast

Strandlopertjie

"Dis 'n pragtige dorpie en altyd 'n lekker gevoel om daar te bly."

Klawer, West Coast

Klawer Hotel

"Het 'n dokter nodig gehad en hulp by spreekkamer was baie goed en het 'n mens gemaklik laat voel."

Paternoster, West Coast

Bokkoms Guest Flat

"Dit is 'n rustige, pragtige dorpie. "

Klawer, West Coast

Lemoenkloof Farm

"Klawer is baie klein. maar so naby aan Vredendal wat baie besighede en besienswaardighede het. "

Lamberts Bay, West Coast

Raston Guest House

"'n Tipiese Weskus vissersdorp. Die moeite werd om te besoek."

West Coast

Strandfontein Apartment

"Blomme tussen Strandfontein en Doornbaai was pragtig."

Paternoster, West Coast

Paternoster Place

"Paternoster bly 'n ongelooflike karaktervolle plek! "

Lamberts Bay, West Coast

Aan't See House and Apartment

"Rustige vakansie dorpie. Sal glad nie omgee om daar te gaan aftree nie. Almal baie vriendelike mense wat daar woon."

Page
Page 214 - Showing 6391 to 6420
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers