Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6591 resensies.

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klawer is sentraal vir blommekyk. "

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Net vinnig deur dorp gery. Baie oulik. Moet heerlik wees om daar te bly. "

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"'n Gerieflike stop oppad Namibië toe of om blomme te kyk."

Vredenburg, Weskus

Juffroushoogte Guest Farm

"Baie tevrede met Juffroushoogte. Ek het reperasie nodig gehad op my bril. Beland by Weskus Mall. Groot, uitstekende diens gekry by oogaarts. Was net kort in die dorp, baie sentraal vir klomp toeriste-bestemmings daar rond."

Elandsbaai, Weskus

The Berries

"Elands Bay is pragtig en regtig 'n moet. "

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Stil en rustig, baie lekker!"

Jacobsbaai, Weskus

Ohana Self Catering

"Ek wil nie graag se dit is 'n uitstekende bestemming nie want ek is bang dit word oorval. Dit is so rustig. Sal baie graag Jacobsbaai in die somer wil besoek."

Langebaan, Weskus

Le Mahi Guest House

"Langebaan is 'n awesome plek - sal weer besoek."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Die voëls en die sonsondergange is puik. Lekker naby aan plekke soos Clanwilliam en Wuppertal. Ek vermoed dat dit 'n puik verblyf sal verskaf tydens blommetyd."

Blouwaterbaai, Weskus

Kyki-C

"Lieflike area, stil en rustig."

Paternoster, Weskus

Paternoster's De Oude Muragie

"Paternoster is een van my gunsteling bestemmings"

Paternoster, Weskus

Sandals

"Een van ons gunsteling bestemmings in die wêreld!"

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Veilige bestemming en sentraal vir verkenning van die omgewing."

Langebaan, Weskus

Accommodation Unwind

"Baie mooi en rustige dorp."

Paternoster, Weskus

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Paternoster is prentjiemooi. "

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Baie beslis plek vir toeriste. Dis 15 km van elke plekke en mens kan baie doen deur te ry en kyk na al die dorpies om Paternoster. Daar is nou groot winkelsentrums nou, wat nie daar was toe on laas daai roete gedoen het nie."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Paternoster is 'n lieflike plek om oor te bly - ons sal enige tyd weer oornag in hierdie tipiese Weskus-dorp. Heerlik geëet by 'n strand restaurant net om die hoek van die blyplek. "

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg het als en nog meer - in die dorp alles beskikbaar asook die nuwe Weskus mall. Naby Langebaan en Parternoster."

Weskus

Strandfontein Apartment

"Die rustigheid van die plek is wat mens benodig as jy met vakansie gaan."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Paternoster is 'n besondere bestemming wat bekoring inhou. Die mense is vriendelik. Baie lekker restaurante. Interessante plekkies om te besoek soos At Botha se studio. Gaan kyk ook na omliggende plekke soos Velddrift en Tietiesbaai."

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Altyd lekker, maar soms kan die plaaslike smouse regtig pla en lastig wees."

Paternoster, Weskus

Farr Out

"Oulike dorpie."

Jacobsbaai, Weskus

De Kroon

"Sal hier wil bly! Ons kom definitief weer."

St. Helenabaai, Weskus

Goblin's Creek

"Absolutely loved St Helena and planning on retiring there. What a safe haven with unspoilt beauty all round and a beautiful, friendly community."

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Wil dit nog bietjie meer "explore". Behou sy pragtige wit(huiskleur) karakter."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Nice for a relaxing and restful period."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Paternoster is baie mooi en 'n lekker plekkie om te bly."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Baie goed en het lekker gebly."

Paternoster, Weskus

Bokkoms Guest Flat

"Dit is werklik 'n plekkie waar 'n mens kan ontspan en die ongereptheid van die natuur kan geniet! Verfrissend."

Blad
Blad 215 - Wys 6421 tot 6450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang