Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.
"Je moet hier van houden. Allemaal net iets ruiger. Wij vonden het erg leuk."
"Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan."
"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."
"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."
"Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015."
"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
"Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!"
"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."