Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wilderness Heights

4.8 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Wilderness Heights van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilderness Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wilderness Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilderness Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilderness Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Wilderness Heights

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Foresthill Wilderness is in Wildernis naby die strand, die besige dorpie vol spesiale restaurante en winkels, George en George se lughawe. Wildernis is bekend vir sy lang strande, staproetes in die inheemse woud en ...

15% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Arendsnes is 'n bekoorlike vakansie-woonstel in die Wilderness Natuur Reservaat, 'n gesogte vakansiebestemming op die Tuinroete. Dié kusdorpie spog met strande, 'n rustige see en 'n matige klimaat die heel jaar. ...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Wilderness Gem Luxury Villa word as 'n hele selfsorg-vakansiehuis verhuur. Dié elegante, ruim en lieflike vakansie-villa het 3 verdiepings en skuil in Wilderness Village. Dis in die hartjie van die Tuinroete net 20...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Cloverleigh Guesthouse is op die rand van die Wilderness-strandmeer geleë in die hartjie van die Tuinroete van Suid-Afrika. 'n Kort entjie se stap al langs die plankpaadjie sal jou tot op die strand neem. Ons is oo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Die gesogde Wilderness skuil tussen berge en goue strande, byna halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op die wêreldbekende Tuinroete. Wildernis is net 25 km vanaf George Lughawe, die poort tot die Tu...

Voorkeurvennoot
Langtermyn-verblyf-aanbod!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

Mont Fleur lê aan die hange van die Wildernisberge met 'n asemrowende uitsig oor die see en die strandmeer. Mont Fleur bied bekoorlike en knus en suite-dubbelkamers, sommige in die hoofhuis en sommige as aparte ko...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Waterside Lodge is in Wildernis in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Wildernis-strand, Wildernis Nasionale Park ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

400 Waterside Road Villa is op die Touwsrivier in Wildernis geleë. Die verblyf is in die hartjie van dié Tuinroete-dorpie, het 'n uitsig oor die strandmeer en is naby die middedorp, verskeie restaurante, winkels...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Num Num Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Wildernis. Die verblyf is die ideale basis om dié deel van die Tuinroete te verken. Die woonstel het ’n privaat ingang, bied verblyf aan 4 ga...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Stay at Seodin is 'n pragtige huis in die hartjie van Wildernis. Dit is tussen Melkhoutbome geleë en bied rus en vrede met gedeeltelike uitsigte oor die strandmeermonding vanuit die tuin. Stay at Seodin het 2 apa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]