Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Wilkoppies

4.1 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Wilkoppies van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilkoppies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Wilkoppies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkoppies B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkoppies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkoppies B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wilkoppies

Moments Guest House in Klerksdorp bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die gastehuis het 6 slaapkamers. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilkoppies

Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies geleë. Wilkoppies is 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassi...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Wilkoppies

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood, Noordwes

Mon-Ae' Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Klerksdorp. Dié gastehuis het ’n warm Victoriaanse karakter en skep ’n ontspannende atmosfeer. Verblyf word in 10 gastekamers gebied wat uit standaard- en delu...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Klerksdorp, Flimieda

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp. Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 2 kamers gebied...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Stilfontein, Noordwes

Residensie Guest House is in die dorpie Stilfontein geleë en bied 4-ster-akkommodasie in 'n rustige omgewing en het moderne geriewe. Ons verblyf is ideaal vir reisigers en gesinne wat wil wegbreek van die gejaag. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Stilfontein, Noordwes

Fair Haven Guest House is slegs 2 ure sy ry van Johannesburg af op pa na die Kaap via Kimberley, langsaan die N12-snelweg, geleë. Ons gastehuis is ideaal vir funksies, aangesien dit 'n rustige plaasopset is. Elke...


B&Bs binne 50 km vanaf Wilkoppies

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Adato is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied uitsonderlike waarde vir geld. Dis baie goed geleë, naby die universiteit, regeringsdepartemente, hospitale, weermagsbasis, sportterreine en ander vername besienswaard...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

If Not Why Not Guesthouse is in die hartjie van Potchefstroom net 2 km vanaf Noordwes Universiteit. Die ligging bied maklike toegang tot die N12-hoofweg en winkelsentrums in die omgewing. Gerieflike verblyf word i...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Bult, Noordwes

Um die Ecke bied 'n gerieflike B&B-eenheid vir 2 in Potchefstroom. Die eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wilkoppies B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Wilkoppies akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wilkoppies akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]