Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Williston

4 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Williston van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Williston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Williston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Williston selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Williston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Williston Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Williston

Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die huis beski...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Williston

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williston

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil area in Williston in die Noord-Kaap. Hierdie tweeslaapkamerhuis is ideaal vir 'n oornagstopplek of om tyd saam met vriende en familie in die Karoo deur te bri...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Williston

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 sla...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Die Sinkhuisie is van gegolfde staal gemaak en is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 op 'n plaas wat 25 km buite Williston is. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Oude Kothuis is naby Williston en bied plaasverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Die verblyf beskik oor 3 rondawels en 'n slaapkamer wat semi-apart is. Elke rondawel het 2 enkelbeddens wat op versoek in 1 bed omsk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Dassiekloof Gasteplaas is op 'n Karooplaas 48 km vanaf Williston en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in 'n antieke kliphuis. Dassieskloof Gasteplaas word via 'n grondpad bereik en het nie elektrisiteit of selfoono...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Williston

Vanaf
R1 470
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fraserburg, Noord-Kaap

Witfontein Plaas Gastehuis is 'n plaashuis wat gerieflik ingerig is vir 'n gesin van 2 tot 6 mense, net 26 km vanaf Fraserburg, op pad na Williston. Die verblyf is 80 m van die hoofhuis af geleë en beskik oor 3 ka...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Berseba Karoo kothuis is op 'n plaas 60 km vanaf Sutherland geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 mense. Die kothuis is ongeveer 500 m vanaf die hoofplaashuis, is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofsl...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fraserburg, Noord-Kaap

Karoo Windpompie is in Fraserburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 2 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]