Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Winklespruit

4.4 / 5  
volgens 119 resensies
Lees regte resensies van Winklespruit van 119 geverifieerde gaste.
Indien jy Winklespruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Winklespruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winklespruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winklespruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winklespruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winklespruit

53 Sancta Maria is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kingsburgh langs KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks is binne maklike bereik van veilige swemstrande, winkels, restaurante en verskeie besienswaard...

Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

2 La Mer nooi jou uit om weg te breek na hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel in Illovo Beach aan KwaZulu-Natal se tropiese kus. Die omgewing is rustig en die woonstel is net 30 minute suid van Durban. Dié woonst...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die eenheid het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die strand en is gerieflik naby verskeie winkelsenstru...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

Ships Ahoy - Illovo Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Illovo Beach. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek met lieflike see-uitsigte naby die strand en ander besienswaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in KwaZulu-Natal, Winklespruit

31 Ocean Breeze is 'n grondverdiepingwoonstel met 'n see-aansig. Die woonstel is op Winkelspruit se hoofstrand geleë, wat met haainette en gekwalifiseerde lewensredders beskerm is. Die eenheid is 7 km van die nuwe ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Winklespruit

92 Sancta Maria bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Dié woonstel beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

Beachfront Cabanas is in Winklespruit-strand in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie net suid van Durban in KwaZulu-Natal. Dié dorpie is wyd bekend vir sy beeldskone strande, en as 'n snorkel- en brander...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Illovo Beach, Winklespruit

37 La Mer is in Illovo Beach net 30 km suid van Durban geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die rustige, ongerepte kusdorpie, Illovo Beach, spog met lekker warm weer die hele jaar lank en ...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Warner Beach, Winklespruit

Villa del Sol 8 is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, ongeveer 300 m vanaf die strand. De woonstel het slaapplek vir 4 gaste and beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofs...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit

4 Moonrakers is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, 'n kusdorpie suid van Kingsburgh. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede. Die kompleks is net 60...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Winklespruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za