Resensies van Winklespruit

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Winklespruit bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.42 uit 5 gekry volgens 124 resensies.
Driekie G. - 18th March 2019
staying in Winklespruit
Netjiese, skoon plek met pragtige strand, ons sal beslis weer soontoe gaan.
Lelanie V. - 10th March 2019
staying in Winklespruit
Klein plekkie met net die nodige. Naby geleë aan verskeie vermaaklikhede.
Deon B. - 4th March 2019
staying in Winklespruit
Winkelspruit was nog altyd my vakansiebestemming. Stel nie belang on na enige ander strand toe te gaan nie.
Sus D. - 25th February 2019
staying in Winklespruit
Alles is lekker naby vir uitstappies en goed geleë.
Brenda O. - 20th February 2019
staying in Winklespruit
Sal beslis weer gaan, naby aan alles, maar tog uit die gedrang.
Nastassja J. - 11th February 2019
staying in Winklespruit
Die dorp is skoon en winkels is lekker om deur te loop. Kon alles kry en vind wat ons gesoek het.
Tanya B. - 11th February 2019
staying in Winklespruit
Al die nabygeleë plek was naby en heerlik, ons kon nie vir 'n beter vakansie gevra het nie.
Leilani V. - 26th January 2019
staying in Winklespruit
Pragtige, netjiese plek.
Elmarie . - 11th January 2019
staying in Winklespruit
Baie lekker inkopies gedoen en is naby blyplek.
Brian W. - 3rd January 2019
staying in Winklespruit
Baie vriendelik.
Sc S. - 23rd December 2018
staying in Winklespruit
Alles wat jy nodig het is loopafstand, dis rustig en stil, as jy meer aksie soek is Amanzimtoti slegs 5 km weg.
Chanel V. - 9th December 2018
staying in Winklespruit
Awesome.
Nicolene W. - 8th December 2018
staying in Winklespruit
Mooi plek.
Charmaine R. - 4th November 2018
staying in Winklespruit
Daar is alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie.
Thulile B. - 29th October 2018
staying in Winklespruit
There is not much except the beach, but the safety is super.
Jenney G. - 22nd October 2018
staying in Winklespruit
Werk aan paaie sonder om enige waarskuwingsborde op te sit op gevaarlike draaie. Nie baie winkels in area nie moet verder ry vir 'n groter winkelsentrum.
Pieter B. - 21st September 2018
staying in Winklespruit
Dis 'n lekker plek.
Francois P. - 12th September 2018
staying in Winklespruit
Winklespruit is maar 'n besige plekkie, maar wat dit lekker maak is dat dit naby alles is.
Nicolene B. - 9th September 2018
staying in Winklespruit
Daar is 'n tekort aan eetplekke.
Trudie S. - 3rd September 2018
staying in Winklespruit
Oulike plekkie. Eden Sands net 'n klipgooi van die winkels af. Rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het. Wasgoeddiens by Spar-kompleks.
Reinette S. - 24th July 2018
staying in Winklespruit
Alles wat jy nodig het is binne loopafstand! Ry is ook 'n opsie natuurlik. Baie oulik en 'n regte ou seedorpie.
Eugene D. - 8th July 2018
staying in Winklespruit
Bly skoon en veilig.
Esmarelda B. - 8th July 2018
staying in Winklespruit
Dit is 'n rustige dorp.
Natasha S. - 4th July 2018
staying in Winklespruit
Easy accessible, shops and ocean close-by.
Elaine V. - 2nd July 2018
staying in Winklespruit
Klein dorpie, veilig en naby aan alles geleë wat jy wil besoek/nodig het.
Devrajh N. - 19th June 2018
staying in Winklespruit
Excellent location.
Zelda F. - 15th May 2018
staying in Winklespruit
Dus baie rustig in Winkelspruit alles wat mens nodig het om weg te breek van die stadslewe.
Theo M. - 9th May 2018
staying in Winklespruit
Dis mooi langs die see, maar die dorpie kort definitief 'n ietsie.
Chantel H. - 16th April 2018
staying in Winklespruit
Love, love, love the beach. Best swimming beach.
Neels O. - 10th April 2018
staying in Winklespruit
Lekker veilige swemstrand.
Estie S. - 9th April 2018
staying in Winklespruit
Lovely town - not too busy which is great with small kids.
Stefan G. - 1st April 2018
staying in Winklespruit
Rustig. Mooi. Veilig.
Corne B. - 28th March 2018
staying in Winklespruit
Was baie rustig en ons het veilig gevoel.
Madelein V. - 13th March 2018
staying in Winklespruit
Winklespruit is 'n baie klein plekkie. maar is gelukkig naby aan Amanzimtoti wat meer eetplekke het.
Antoinette C. - 25th February 2018
staying in Winklespruit
Daar is nie seekos eetplekke nie. Dis bietjie skaars.
Natania K. - 12th January 2018
staying in Winklespruit
Bied enige iets en alles wat 'n mens nodig het om 'n asemrowende vakansie te kan geniet.
Naomi M. - 5th December 2017
staying in Winklespruit
Wonderlike plek met alles naby wat jy nodig het vir 'n aangename vakansie by die see.
Rudy P. - 14th November 2017
staying in Winklespruit
Baie mooi en nie te besig nie.
Rochellle R. - 9th November 2017
staying in Winklespruit
Will definitely visit again. My family and I had a great time.
Bernice G. - 8th November 2017
staying in Winklespruit
Die plek is asemrowend mooi. Na aan strande en winkels. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za