Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Winklespruit

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Winklespruit bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 124 resensies.

Winklespruit

Eden Sands 92

"Winkelspruit is an excellent holiday destination everything you need is close by. Driving to Toti is a breeze even going to Durban and Gateway is not far. Finding a place to dine is not so easy. The beach is clean and nice to take a walk and I still felt save. Wouldn't recommend any swimming. "

Winklespruit

Eden Sands 102

"Dis so rustige netjiese mooi plekkie langs die kus. "

Winklespruit

Andante 16

"Very quaint and quiet. Has a few shopping complexes nearby."

Winklespruit

Oceanbreeze 13

"Die strand word mooi skoongehou en daar is lewensredders wat 'n ogie hou op die baaiers. Baie winkels en mall's is in die omtrek. Lekker plek om vakansie te hou. "

Winklespruit

Andante 16

"Great place for holiday."

Winklespruit

6 Edensands

"Dit is die lekkerste ontspanne vakansie ooit. Die rustigste plek om te ontspan."

Winklespruit

Sunrise Beach Resort

"Beste dorpie om in vakansie te hou. Ooit!"

Winklespruit

Oceanbreeze 13

"Lekker plekkie."

Winklespruit

Eden Sands 92

"Nie baie veilig by die winkelsentrum nie. Veral na 5 in die middae."

Winklespruit

Eden Sands 92

"Netjiese, skoon plek met pragtige strand, ons sal beslis weer soontoe gaan."

Winklespruit

Eden Sands

"Klein plekkie met net die nodige. Naby geleë aan verskeie vermaaklikhede."

Winklespruit

Eden Sands 92

"Winkelspruit was nog altyd my vakansiebestemming. Stel nie belang on na enige ander strand toe te gaan nie."

Winklespruit

Las Palmas 5, Winklespruit

"Alles is lekker naby vir uitstappies en goed geleë."

Winklespruit

Eden Sands

"Sal beslis weer gaan, naby aan alles, maar tog uit die gedrang."

Winklespruit

Oceanbreeze 13

"Die dorp is skoon en winkels is lekker om deur te loop. Kon alles kry en vind wat ons gesoek het."

Winklespruit

Oceanbreeze 13

"Al die nabygeleë plek was naby en heerlik, ons kon nie vir 'n beter vakansie gevra het nie."

Winklespruit

92 Sancta Maria

"Pragtige, netjiese plek. "

Winklespruit

Ocean Breeze 42

"Baie lekker inkopies gedoen en is naby blyplek."

Winklespruit

74 Eden Sands

"Baie vriendelik."

Winklespruit

74 Eden Sands

"Alles wat jy nodig het is loopafstand, dis rustig en stil, as jy meer aksie soek is Amanzimtoti slegs 5 km weg."

Winklespruit

Las Palmas 5, Winklespruit

"Daar is alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie."

Winklespruit

92 Sancta Maria

"There is not much except the beach, but the safety is super."

Winklespruit

The Boardwalk 35

"Werk aan paaie sonder om enige waarskuwingsborde op te sit op gevaarlike draaie. Nie baie winkels in area nie moet verder ry vir 'n groter winkelsentrum. "

Winklespruit

Eden Sands 92

"Dis 'n lekker plek."

Winklespruit

Cabanas Del Mar 76

"Winklespruit is maar 'n besige plekkie, maar wat dit lekker maak is dat dit naby alles is."

Winklespruit

74 Eden Sands

"Daar is 'n tekort aan eetplekke."

Winklespruit

8 Eden Sands

"Oulike plekkie. Eden Sands net 'n klipgooi van die winkels af. Rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het. Wasgoeddiens by Spar-kompleks."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem