Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Zimbali

4.8 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Zimbali van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Zimbali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zimbali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zimbali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zimbali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zimbali Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

8 The Corals bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike vierslaapkamerhuis in Zimbali Coastal Estate, sowat 10 minute se ry vanaf Ballito. Dié moderne huis het 4 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis,...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

4 Kiribati is 'n selfsorg-eenheid met 'n see-uitsig in die Zimbali-kuslandgoed, en is ideaal vir 'n uitstekende wegbreek. Kiribati is 'n gesogte ontwikkeling van 15 eenhede, met 'n goed gebalanseerde verskeidenheid ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

3 Fish Eagle Lodge is die perfekte wegbreek vir gholfliefhebbers en bied lekker ruim leefareas, hoë plafonne en pragtige uitsigte oor die Zimbali-oefenbof. Hierdie huis is ideaal vir gholfgroepe. Die huis bied sla...

Vanaf
R3 815
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

13 Zimbali Chalets is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die Zimbali-kuslandgoed. Die privaat en rustige omgewing en pragtige ontwerperstuine bied 'n ontspanne, moderne wegbreek. Die ruim hoofslaapkamer is bo en ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

1 Fish Eagle Lodge is die perfekte wegbreek vir gholfliefhebbers en bied lekker ruim leefareas, hoë plafonne en pragtige uitsigte oor die Zimbali-oefenbof. Hierdie huis is ideaal vir gholfgroepe. Die huis bied sla...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

Fish Eagles Home is 'n selfsorghuis in die Zimbali Coastal Resort. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid doendinge, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, privaat strand en nog meer. Dié ruim vakansiehuis...

Vanaf
R5 520
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

12 Flatcrown 'Xolo' is 'n vakansiehuis in die Zimbali Coastal Resort aan KwaZulu-Natal se noordkus. Die eenheid bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is ook 4 badkamers. Daar is 1 koningingrootte-bed...

Vanaf
R6 706
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

5 Driftwood bied verblyf in 'n selfsorg-vakansiehuis met 3 verdiepings. Die huis is weggesteek bo die Valley of Pools en bied 'n lieflike uitsig oor die see en die swembaddens. Dit is ook baie naby die strand. Dié...

Vanaf
R8 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Zimbali

12 Weavers Pond is in die eksklusiewe Zimbali Beach Estate geleë en bied selfsorgverblyf in 'n losstaande villa met 5 slaapkamers. Dit word omring deur tropiese plantegroei en daar is lieflike see-uitsigte vanaf di...

Vanaf
R5 896
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

13 Birdie Close is 'n pragtige selfsorghuis op die Zimbali Coastal Estate. Dié 3-verdiepinghuis is ideaal vir groot gesinne en bied verblyf aan 8 gaste. Die middelste verdieping het groot leefareas wat lei na 'n o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Zimbali akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za