Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Zimbali

4.8 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Zimbali van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Zimbali besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zimbali.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zimbali akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zimbali Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zimbali Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

22 Uluwatu is 'n smaakvolle woning wat in Zimbali Coastal Estate aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë is. Hierdie huis is smaakvol gemeubileer en bied stylvolle ontspanning. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie en bi...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali

3 Fish Eagle Lodge is die perfekte wegbreek vir gholfliefhebbers en bied lekker ruim leefareas, hoë plafonne en pragtige uitsigte oor die Zimbali-oefenbof. Hierdie huis is ideaal vir gholfgroepe. Die huis bied sla...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

19 Bona Bali is 'n vakansiehuis in die Zimbali Kusoord aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Daar is 2 koningingrootte-beddens en ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali

The Zimbali Chalets bied luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse kuswoud-omgewing. Hierdie chalets is in die hartjie van die internasionaal bekroonde Zimbali Kusoord se woudlandgoed geleë. ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Zimbali

Upmarket holiday home het 'n volledige see-uitsig, 6 kamers met en suite-badkamers en lugversorging, en daar is slaapplek vir 12 volwassenes. Dit is geskik vir privaat familievakansies en korporatiewe verblyf. Die h...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Zimbalite sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Zimbali

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

50 Patricia Road bied gehalte verblyf in Ballito hoog op 'n heuwel, ongeveer 80 m bo seevlak en net 350 m van die strand af. Dit is ideaal vir 'n gesin en 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante,...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

At Dom's B&B is net 2 minute se stap van die strand af en bied verblyf aan in 6 pragtige kamers in 'n moderne strandhuis. Sommige van die individueel versierde kamers het en suite-badkamers en elke kamer beskik oor ...

Vanaf
R1 496
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Zimbali View Eco Guesthouse bied gehalte-verblyf in die kusdorpie, Ballito. Dié dorp lê knus tussen die suikerrietvelde in KwaZulu-Natal se bekende Green Gold en langs die goue strande en warm water van die Indies...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1 bied selfsorgverblyf in Ballito. Dié vakansiehuis is ideaal geleë naby die area se besienswaardighede. Dié ruim villa het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkam...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito 404 is 'n ruim selfsorgwoonstel in Ballito, met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 2 volwassenes, maar 1 kind kan ook geakkommodeer word. Dié woonstel is goed ingerig, heeltemal privaat en h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Zimbali akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za