Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1022 reviews.
"Must see. Spotted a Leopard on sunset drive, great little village."
"Die Park is baie mooi. St Lucia sou 'n beter opsie gewees het vir verblyf aangesien ‘n mens daarvandaan ook Hluhluwe Park kan ingaan. "
"Om deur Jozini te ry is 'n uitdaging wat baie kalmte en geduld verg op 'n Vrydagmiddag, maar dis die moeite werd."
"Baie om te doen. As jy net bietjie Google. En vra.. Lekker groot inkopiesentrums oral."
"Ek sou dit aanbeveel. Behalwe vir die strand is daar pragtige staproetes. Vir die voëlkykers is Mtunzini 'n paradys. Heerlike eetplekke en ongelooflike vriendelike mense."
"Toegangspad na Mpila besig om te verval en indien nie vinnig aandag kry nie sal pad totale verval vinnig plaasvind."
"Omgewing het baie om te sien en te doen. Genoeg eetplekkies. Dorp netjies. "
"Een van die mooiste areas wat ek nog in S.A. gesien het. Ek het amper 'n paar goggas gevreet omdat my mond so oophang vir die unieke natuurskoon."
"Bootrit met uitstekende kaptein/gids 'n moet. Rit na iMfolozi Wildpark (en dalk ook Hluhluwe) nog 'n moet. Krokodil- en slangpark 3de moet. Die see en hele omgewing 'n 4de moet."
"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
"Quiet and quaint little town. Clean, big beaches. Amazing nature, animals and views."
"The town offers nothing as a travel destination, other than a base to visit the resorts/reserves in the area."