Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1041 reviews.
"Die parkering was 'n klein bietjie van 'n probleem. Die plek vir voertuie is baie beperk."
"Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat daardie omgewing wil gaan verken."
"Meer-en-See is goed geleë in terme van toegang tot die Waterfront en alle ander dele van Richardsbaai. "
"Pongolapoortdam is 'n fantastiese bestemming! Dit is ongelooflik mooi daar en ons sal verseker weer na die area toe gaan."
"Dit is net baie ver van die strand af en met die boardwalk wat toegemaak is, kan mens glad nie by die meer uitkom nie. Wanneer die mond oopgemaak word sal die hele St Lucia weer lewe kry. Die dorp het baie agteruitgegaan vandat ons 3 jaar gelede daar was. "
"We visited in September, out of season. The weather was mild to warm. In the short time of our stay, we tried to explore what we could as seniors. Boat trip with a visit to a large family of hippos, a day trip to Cape Vidal, using most of the loops in the park for game viewing (close encounter with 2 rhinos), watching 3 hippos roaming the street during the night, visit to the beach. A lovely, small town, very clean, although the restaurant prices may be slightly on the high end. I can recommend this place any time."
"Stunning place to visit in South Africa! Shows the diversity of this beautiful country! You have the best of everything: beach and wildlife! "
"Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry."
"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
"Pragtige natuurtonele. Wonderlike vakansiedorpie. Sal weer teruggaan. Ons vakansie was egter heeltemaal te kort!"
"Het lekker gerus en is sommer naby alles. Puik plekkie vir enige iemand wat wil rus. Sal weer hulle diens gebruik."
"Dit is die mooiste plek! Die bome is almal gemerk met name op wat vir my baie goed was, want ek hou daarvan om te leer van nuwe boomsoorte wat ek nie ken nie. En die diere! Ons het tot renosters gesien!"