Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1022 reviews.
"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."
"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."
"Die kus is pragtig en skoon. Met mooi duikplek. Bly net weg gedurende Kersdag en Nuwejaarsdag, dan is dit 'n gemors!"
"Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see."
"All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life."
"Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan."
"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."
"Dis nie duidelik waar mens toegang kan kry tot die dam nie, maar mens kan dalk meer huiswerk doen om uit te vind."
"Superb scenery, great experience, so many place to see and the wildlife is amazing."