Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Zululand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zululand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1538 resensies.

Mtunzini, Zoeloeland

The Floral Cottage

"Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap."

Eshowe, Zoeloeland

Bishop's Guest House

"The forest is exceptional, we loved it. "

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

52 The Bridge

"Keep up the great work, it's very clean and inviting."

Richardsbaai, Zoeloeland

Cassiandra Place

"Staff in the stores are pleasant. And generally a lovely place to relax."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Flamboyant 10

"Cape Vidal is binne kort ry afstand en dit is gewis die mooiste en lekkerste strand in Suid-Afrika. St. Lucia is 'n heerlike klein dorpie. Ons het heelwat plekke opgemerk en besoek waarvan ons nie voorheen geweet het nie."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Uitspan 5

"Best place for a laid back holiday for those who need to recharge batteries depleted by city life."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Uitspan 5

"Daar is verskeie Restaurante in St. Lucia en verskeie dinge om te doen in en om St. Lucia. Jy moet net bereid wees om 'n bietjie te verken. Die nagritte is effens aan die duur kant, maar dit is maar my eie opinie. Swemstrande toeganklik by Cape Vidal en meer suid na Richards Baai, Ballito en SaltRock."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

17 Manzini Chalets

"Beautiful, nature at it’s prettiest. Where else can you go and see hippo strolling down the Main Street in town? Awesome. "

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Flamboyant 7

"Die dorpie het baie vervalle geraak en ons as Suid-Afrikaners voel dit is duur teenoor ander kusdorpe met nie veel om te doen."

Meer-en-See, Zoeloeland

The Crayzee Fish Guest House

"Great place to be in when you visiting the north coast. "

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

24 The Bridge

"Baie mosquitoes. Hoog humiditeit."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Flamboyant 17

"Some of roads, beach, ablution blocks are not up to scratch."

Sodwanabaai, Zoeloeland

Toad Tree Cabins

"Pragtige strand. Alle verblyf is 'n ent van die strand af as gevolg van iSimangaliso."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Villa Mia 12

"Ons is al vanaf vroeg 1970 gereelde besoekers aan St Lucia maar ongelukkig kan ons die afgelope jare elke keer agteruitgang bespeur. Dit is nie meer 'n visvang paradys nie en dit wil voorkom of niks gedoen word aan die riete wat die meer toegroei nie. Bote kan nie eens meer te water gelaat word nie, die riete het die hele plek oorgeneem. Om Cape Vidal toe te ry is maar al wat mens kan doen maar die ape daar is so agresief dat dit ook nie meer 'n plesier is nie. Het my vrou se kos uit haar hand geneem. Wanneer jy hulle verjaag, wys hulle tande en kom nader."

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

62 The Bridge

"Many attractions. Lots to see and do either drive in the park looking for animals or enjoy a day on the beach. Highly recommended."

Empangeni, Zoeloeland

Engelchen

"Klein, eenvoudig en rustige dorp het als wat 'n mens benodig. "

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

AmaZulu Lodge

"This is a winter destination for me. Summer is just too humid and hot. "

Hluhluwe, Zoeloeland

Tunzi Living

"Take your own Woolies food. "

St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland

Cane Cutters B & B Guesthouse

"A bit overgrown with reeds and could hardly see the lake. The beaches were over filled with people drinking liquor, even though police were actively checking. For me the game reserve was the best. Excellent."

Sodwanabaai, Zoeloeland

Maak 'n Jol

"The beach is awesome and a great place to relax. "

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem