Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addington Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addington Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Musgrave

Mkhandi Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte eenheid in die hartjie van Musgrave in Durban. Dit is net 15 minute se stap van die Musgrave-sentrum af, en is ook stapafstand van die Essenwood-vlooima...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Berea, Morningside

The Manor on Musgrave is in Berea, Durban geleë. Die verblyf is minder as 2 km vanaf die bekende Kings Park en Moses Mabhida Stadion, asook die Internasionale Konferensiesentrum en Sun Coast Casino. Hierdie selfso...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Windermere

Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 7 individueel versierde ka...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

70 On Marine is op die strand met 'n ononderbroke uitsig op die see en is in Bluff, in Durban. Verblyf is beskikbaar in 'n kamer met slaapplek vir 4 gaste en 2 eenhede wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die eenhede kan...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Berea

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere, Morningside

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Essenwood

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood. Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oo...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1970 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za