Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addington Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addington Hospital

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morningside, Berea

Audacia Manor Boutique Hotel is 'n opgeknapte koloniale herehuis. Dis teen Durban se heuwels, in 'n stil, residensiële buurt en bied 'n uitsig oor die stad en Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 10 elegante ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Musgrave, Palm Ridge

Patz Abode is 'n huislike en gerieflike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n privaat woning met 'n aparte ingang. Die eiendom is sentraal geleë naby die Moses Mabhida-stadion en uShaka Marine World, so...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Fynnlands, Bluff

Belle Bleu Accommodation is ‘n selfsorghuis in Bluff. Dis sowat 5 km vanaf Bluff se winkels en restaurant, asook Ansteys en Brighton Beaches. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor lugversorging, 4 ...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenwood, Berea

Sparkling Star is 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die universiteit en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Morningside

Rapson Gardens is 'n ruim selfsorghuis vir 7 gaste in Morningside. Dié dubbelverdiepinghuis het lugversorging en 4 slaapkamers wat badkamers deel. Die badkamers het baddens en storte. Twee van die kamers het elk ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morningside, Berea

2 on Arran is in die pragtige woonbuurt, Morningside, in Durban en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Tamarisk is in upper Glenwood geleë. Dit is 'n trotse byvoeging tot die Terebinte Guest Houses wat deur Gerhard en Yuri Duraan besit word en Terebinte B&B al van 2011 af bestuur. Daar is 5 en suite-kamers wat uni...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View (Bluff) in die suide van Durban. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor die see. Edge of the Sea is n...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Musgrave, Palm Ridge

Coastlands Musgrave Hotel is 'n moderne boetiekhotel wat op die rant van Musgrave se gewilde Ridgeweg geleë is en bied 101 slaapkamers, asook 'n lieflike uitsig oor Durban die Indiese Oseaan en Durban-hawe in die v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1945 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za