Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexandra Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexandra Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandra Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexandra Hospital

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pinelands, Wes-Kaap

Lighthouse Farm Lodge is in die Ode Molen Eco Village geleë, ’n pragtige terrein met die laaste stukkie landbougrond in Sentrale Kaapstad. Geniet die plaaslewe met oop velde en riviere en ’n pragtige uitsig op ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Sugarbush Self-catering Garden Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstelletjie met sy eie privaat ingang in 'n stil, gesinsvriendelike woonbuurt in Pinelands. Die kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste. Die slaap...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

25 Ash is 'n semi-losstaande selfsorghuis in 'n stil straat in Observatory naby verskeie kroeë, restaurante, kuns, klerewinkels en kruidenierswinkels. Die huis is ideaal vir kort- of langtermynverblyf en openbare v...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Acute Cottage bied bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike grasdakkothuis in Pinelands. Die kothuis is ideaal vir paartjies en gesinne en beskik oor 2 dubbelkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Pinelands Cottage @ 31 is 'n privaat selfsorgkothuis in Pinelands. Dié buurt is op die randjie van die suidelike voorstede, 10 km vanaf die lughawe en 10 km vanaf die middestad. Die eenheid het slaapplek vir 2 gas...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Cape Garden Cottage is in 'n rustige tuin in die Kaapse voorstad Pinelands geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf geskik vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Die oopplan-kothuis het slaapplek...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

The Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Pinelands, Kaapstad. Dis naby verskeie geriewe in die omtrek. Akkommodasie beskik oor 3 eenhede en bied slaapplek aan 8 gaste. Hierdie ten volle toege...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ambient Place bied 2 aparte selfsorg-suites met privaat ingange. Dit is 'n ruim, luukse 3-ster-instansie wat smaakvol versier. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger, vakansieganger of mense wat vir mediese r...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

33 South Backpackers is geleë in die hartjie van Observatory, 'n lewendige, eklektiese studentebuurt. Elke kamer is versier volgens een van Kaapstad se bekende woonbuurte, gaste hoef nie ver te gaan om soos 'n ware...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ridgeway bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n liefderik opgeknapte erfenisgebou in Pinelands wat uit 1935 dateer. Hierdie lieflike grasdakhuis met 2 verdiepings het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers. Die huis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5431 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za