Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexandra Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexandra Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandra Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexandra Hospital

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Lils Cape Town is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Pinelands, 'n boomryke woonbuurt wat baie sentraal in Kaapstad is. Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n en suite-slaap...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 1)
B&B in Mowbray, Wes-Kaap

At Villa Garda B&B is 'n tuiste, nie net 'n huis nie, met uitstaande B&B-geriewe waar ons altyd die ekstra myl loop om te verseker ons gaste kry gehalte-diens. Hetsy jy nou tuisgaan in een van die 5 ruim en suite-ka...

25% af Weeksdae!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mowbray, Wes-Kaap

Garden Apartment on Rondebosch Common is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein woonstelblok oorkant die pad van Rondebosch Common in Rosebank, met uitsigte op die agterkant van Tafelberg. Die woonstel is stil en privaat e...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Alice's Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel naby Old Mutual en ander besighede in Pinelands, Kaapstad. Die kothuis is net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Di...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Zia's Rondebosch is sentraal geleë in die sekuriteitskompleks, Rondebosch Village in Kaapstad. Dié moderne en smaakvol gemeubileerde, ten volle toegeruste woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die ee...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

Abide With Us is 'n B&B in die boomryke woonbuurt Pinelands in Kaapstad geleë en word deur die eienaars, Aileen en Ralph Willcox, bestuur. Daar is verblyf in 3 ruim en gerieflike kamers, elkeen met volvloermatte e...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Upper Eastside Apartment is 'n ateljeewoonstel vir 4 gaste in Soutrivier, Kaapstad. Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Queenspark Loft Apartment is 'n stylvolle solderwoonstel in Woodstock, met toegang tot plaaslike winkels, restaurante en is slegs 1,2 km vanaf The Old Biscuit Mill. Hierdie smaakvol versierde solderwoonstel is op di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 5516 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za