Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexandra Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexandra Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandra Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexandra Hospital

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin House is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis met selfsorg-geriewe in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV...

Vanaf
R2 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Ons gastehuis is 'n stylvolle Victoriaanse herehuis teen die hange van Duiwelspiek met Tafelberg as die agtergrond. Yves, Valérie en hul dogters Chloé en Charlotte sal seker maak dat jy absoluut tuis in hul gasteh...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Howard's End Manor is 'n pragtige Kaaps-Hollandse grasdakhuis in 'n rustige omgewing en kyk uit oor 'n park wat in die hartjie van die sentrale voorstad, Pinelands geleë is. Die gastehuis is tussen Kaapstad Interna...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR449
R404
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Wes-Kaap

Cambridge Studio is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in die Cambridge-woonstelkompleks. Dit is in die stil voorstad van Rosebank, ongeveer 10 minute se ry vanaf sentrale Kaapstad geleë. Die woonstel is naby ope...

10% af Aanbod!
VanafR410
R369
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Happy Home Woodstock is in die Woodstock geleë. Die selfsorggastehuis het slaapplek vir 6 gaste. Gaste kan die hele huis of kamers bespreek. Verblyf word in 3 slaapkamers in 'n semi-losstaande huis aangebied. Die ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

9 Queens Gate is 'n selfsorgmeenthuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Bo-Soutrivier. Die eiendom is in twee verdipeings verdeel met die slaapkamers op die onderste verdieping en die leefarea op die boonste verdi...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Loch Road B&B and Private Rentals is 'n gastehuis wat gerieflike verblyf in 'n pragtige erfenishuis bied in die hartjie van Rondebosch. Verblyf is in 7 en suite-kamers beskikbaar in die slaapkamer-vleuel aan die l...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuin-voorstad Pinelands wat sentraal geleë is tussen die Noordelike en Suidelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aangebied in 3 gastekamers. Elke kamer is individu...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Ace's Place is in Pinelands geleë en dit bied verblyf vir paartjies of besoekers in 2 eenhede. Die verblyf bestaan uit 'n woonstel, Ace's Place Kothuis en 'n gastekamer, Ace's Place Gaste Kamer. Elk van die eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 5505 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za