Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy All Saints Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby All Saints Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van All Saints Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby All Saints Hospital

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Big Five Guest House is geleë in Northcrest, 'n stil woonbuurt in Mthatha. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na wegbreek. Ons is sentraal geleë ten opsigte van die lughawe, restau...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Maclear, Oos-Kaap

The Cottage bied 2 selfsorg-eenhede en is in die klein dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Die eenhede beskik...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear, Grens Area

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Oos-Kaap

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Oos-Kaap

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan. Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare wa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Oos-Kaap

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denne...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Oos-Kaap

Fairbairn Gasteplaas is op die Rhodes-pad, 14 km buite Maclear, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, geleë. Elke eenheid het slaapplek vir 2-4 gaste en en suite-badkamers. Eenheid 4 deel 'n badkamer met Eenheid 5. An...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Butterworth, Grens Area

Palm Springs B&B en Selfsorg is op die N2 tussen Kaapstad en Durban in Butterworth geleë. Palm Springs B&B bied 4 slaapkamers, 2 en suite met storte en nog 'n bad en stort met die gang af. Tariewe sluit ontbyt in. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Butterworth, Grens Area

Lilitha Guest Lodge & Conferencing bied bekoorlike, luukse gehalte-verblyf, uitstekende diens en pragtige dekor. Dit is die ideale basis vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 7 kamers met koningingr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 75 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za