Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy All Saints Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby All Saints Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van All Saints Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby All Saints Hospital

Vanaf
R5 090
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Freestone is 'n bekoorlike selfsorghuis in Rhodes. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag. Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R1 935
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie, Rhodes, geleë is. Dit het pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n klein gesin. Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2...

Vanaf
R1 745
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Dooley's House is 'n unieke, stil selfsorghuis in Rhodes in die Suidelike Drakensberg. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, ver van die stad se geraas af. Dooley'...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Willow View Place is ’n selfsorghuis geleë in die sonderlinge dorpie, Rhodes. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir ’n rustige wegbreek van die besige stadslewe. Die huis het 3 slaapkame...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Sweetpea is 'n basiese selfsorghuis in die bekoorlike dorpie, Rhodes. Dié ongekunstelde huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dis lekker naby die dorp se winkels en geriewe geleë. Sweetpea het toebehore...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Kinmel Guest Farm is net buite Rhodes geleë en kan slegs met 'n grondpad bereik word. Dis die ideale plek om die Suider Drakensberg te aanskou. Kinmel is 'n werkende plaas en bied kindervriendelike-chalets, 'n stoe...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Swallows Nest Chalet bied gerieflike akkommodasie in 'n privaat selfsorg-chalet wat oor die Bellriviervallei uitkyk. Dit is op Grace Hill Plaas geleë, net 4 km buite Rhodes Village. Die chalet is teen die koppie ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Masalimo Cottage is op ‘n plaas in Rhodes in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié kothuis het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility is 'n hoogliggende terrein op 'n plaas net buite Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande. Die terrein is ideaal om persoonlike sportprestasie in 'n natuurlike en skoon...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Amanzi Empilo, wat "waters van genesing" in Xhosa beteken, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat bungalow wat van rivierklip gebou is. Dié rustieke bungalow skuil aan die oewer van die Bellriver in 'n valle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 74 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za