Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Gardenview Guest House is in 'n stil doodloopstraad in die boomryke woonbuurt Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis is sentraal geleë naby Port Elizabeth se lughawe, winkelsentrums, restaurante, filmteater...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Pebbles Beach Cottage is in die kusdorp Schoenmakerskop teen die Indiese Oseaan in Port Elizabeth geleë. Die huis bied ononderbroke see-uitsigte en klein dekke vanwaar gaste na die pragtige sonsondergange kan kyk. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Oyster Beach Cottage bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Dié stad langs die pragtige Algoabaai bied heerlike warm water, beskutte strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word gebied in 'n ap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die gastehuis is 'n pragtige privaat woning met manjifieke uitsigte van die Baakensvallei. Dit het 'n swembad en onthaal/braai-areas. Die woning is net 10 minute se ry vanaf al die belangrikste winkelsentrums, Nel...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Lavender Garden Cottage and Lodge is op die eienaar se perseel in Port Elizabeth se lowerryke en modieuse Walmer-woonbuurt geleë. Hierdie weelderige buurt is naby verskeie restaurante, swemstrande, winkelsentrums, ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Schoenmakerskop Self-catering Apartments bied luukse, gerieflike en gesellige verblyf in 3 selfsorgwoonstelle met see-uitsigte, 5 gesinswoonstelle met slaapplek vir 3, en 3 woonstelle met uitsigte oor die swembad wa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Hill House in Hillbrow Place is 'n gerieflike tuinkothuis met slaapplek vir 3 in Walmer. Dié gesellige oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Winkleperry in Periwinkle-laand bied bied selfsorgverblyf in Schoenmakerskop naby Port Elizabeth. Dié kusdorpie is 11,6 km van die dorp en winkels af. Dié eenheid is op die eienaar se perseel en het 'n privaat i...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

River Road Guest House in Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf. Dit is in die lowergroen woonbuurt, Walmer, naby die lughawe, strandfront, restaurante, belangrikste winkelsentrums, hospitale en spor...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

38 Marine Drive Self-catering Apartments is in Schoenmakerskop in Port Elizabeth. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en vir 'n gesinsvakansie. Hierdie luukse selfsorgverblyf het 5 eenhede met slaapplek vir a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1126 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za