Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

10% af Aanbod!
VanafR899
R809
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis sowat 7 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningin...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Welbedacht Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Lovemore Park, Port Elizabeth. Die landgoed is naby Sardiniabaai se strand en die Walmer Park Winkelsentrum geleë. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-een...

Vanaf
R698
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Walmer Heights Guest House is in die hartjie van 'n spoggerige buurt in Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 5 km vanaf die naaste winkelsentru...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Splendour Stay is 'n selfsorgeenheid op die eienaars se eiendom in Port Elizabeth. Dit is 'n rustige en gesinsvriendelike area. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kus geleë en spog met die perfekte kombinasie va...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Cosy Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die gesinsvriendelike voorstad Miramar in Port Elizabeth. Die eenheid is ideaal vir langtermynverblyf en word 1 keer per week skoongemaak. Die eienaar...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Annaline's Top View Bed & Breakfast is in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 'n driekwartbed. 'n Slaapbank vir t...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Studio 7 bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth naby besienswaardighede soos Bayworld, Humewood Gholfklub, Boardwalk Casino, Beachview-strand en Cape Recife Natuurreservaat. Die verblyf bestaan uit 2 aparte woonste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Port Elizabeth. Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 'n tweeslaapkamerhuis, ateljeekothuis eenslaapkamerkothuis, en 2 gastekamers in. Die Little Rose House he...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Port Elizabeth wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe,...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Port Elizabeth en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1104 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za