Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Kingsley House is waarskynlik een van die beste vakansiebestemmings in Ballito! Ons is op 'n landgoed van bykans 1 hektaar op die hoogste punt in Ballito geleë en kyk oor Zimbali uit asook tot by Durban se hawe - d...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dolfynkus, Noordkus

Regal Inn Ballito is 'n hotel wat 20 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, op die drumpel van die Zimbali Gholfklub in die kusdorp Ballito geleë is. Verblyf word gebied in 5 kamertipes wat elk smaakvol ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Deepdene

Kingston on Simbithi is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Kingston Landgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus, slegs 15 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dis die ideale plek om die seelewe te bekyk,...

Vanaf
R945
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Deepdene

Kingston 121 is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n veilige landgoed in die kusdorp Ballito. Die kompleks is ideaal geleë naby winkelsentrums en die strand. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Deepdene

Mopani Holiday House is in Ballito en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Deepdale

Tuksumduin Guesthouse is 'n lugtige huis wat kort- en langtermynverblyf in Ballito aanbied. Dié gastehuis is 5 minute vanaf die strand, die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Mall geleë. Daar is 3 kamers met...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

1 Townsend bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiewoonstel op ’n veilige perseel in Ballito. Die perseel is slegs 5 minute se ry vanaf die strand, winkelsentrums en restaurante. Dié netjiese woonstel b...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali, Dolfynkus

Zimbali Wedge Unit 42 is 'n selfsorgmeenthuis op die Zimbali Wedge Landgoed. Dié landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en is net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dié dubbelverdieping-me...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Ballito Hills is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby die Ballito Junction Mall en die leefstylsentrum. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dolfynkus, Noordkus

Ballito Hills 43 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op 'n veilige landgoed in Ballito. Die kompleks is in dieselfde pad as die Ballito Junction Regional Mall en 3 km vana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1780 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za