Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Ballito, Dolfynkus

Ballito Backpackers is in die hartjie van Ballito en bied maklike toegang tot pragtige strande, plaaslike winkels, gewilde nagklubs en restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale disse bedien. Ball...

Vanaf
R1 496
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Zimbali View Eco Guesthouse bied gehalte-verblyf in die kusdorpie, Ballito. Dié dorp lê knus tussen die suikerrietvelde in KwaZulu-Natal se bekende Green Gold en langs die goue strande en warm water van die Indies...

Vanaf
R5 669
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Ballito

Milkwood HL167 is 'n luukse vakansie-villa met selfsorggeriewe wat op die gewilde Simbithi Eko-landgoed geleë is. Simbithi beslaan 430 hektaar se natuurlike kusparadys met inheemse plantegroei, vleilandgebied en as...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

Maratea 16 is in 'n rustige veiligheidskompleks in die kusdorp Ballito geleë. Die dorp is tussen die oneindige suikerrietvelde ? KwaZulu-Natal se beroemde Groen-goud. Die goue strande en warm Indiese Oseaan is aan ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

36 Barrington is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die Barrington-kompleks aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Barrington is baie veilig en is naby Surfers- en Willard-strand. Dié ruim woonstel...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Labori Self-catering is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 6 gaste in Ballito. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met baddens of storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 sla...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Labori Self-catering 2 is ’n gerieflike woonstel vir 6 gaste in Ballito. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 'n stort of bad het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed...

Vanaf
R6 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali, Ballito

9 Thula Bali is 'n selfsorghuis op die prestige Zimbali Kuslanfgoed aan die Noordkus. Die landgoed spog met verskeie sake- en ontspanningsgeriewe, asook 'n privaatstrand. Dié dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan ...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

La Ballito 7G is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die kusdorp Ballito, naby Willard Beach. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie by die see en spog met 'n ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Beachfront Villa KBW1 bied selfsorgverblyf in Ballito. Dié vakansiehuis is ideaal geleë naby die area se besienswaardighede. Dié ruim villa het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorgin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1826 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za