Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Lands End Ballito Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die perseel is net 5 minute se stap van die strand af. Hierdie grondvloereenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 785
R1 607
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

302 Kenwyn-on-Sea is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks by Ballito se hoofstrand. Die woonstel bied gerieflike verblyf vir 8 gaste en bied direkte toegang tot die strand en 'n lieflike see-uitsig ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

7 La Mustique is 'n selfsorgwoonstel in die veilige La Mustique-kompleks in Ballito en bied 'n uitsig oor die strand. Dis ideaal vir 'n ontspanne seevakansie. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaap...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 175
R999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 505 is 'n woonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Ballito. Dié prentjiemooi dorpie spog met lang strande en is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige wegbreek by die see. Dié dries...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 150
R863
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

G04 The Boulders is 'n woonstel op die grondvloer in die veilige Boulders-kompleks in die gewilde vakansiedorp Ballito aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die Boulders-kompleks is in Compensation Kusweg en bied direkte t...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 885
R1 697
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Ballito Manor View 302 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Willard-strand, Ballito. Dié prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek en l...

15% af Aanbod!
VanafR1 510
R1 284
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

25 Boulder Bay is 'n pragtige, opgeknapte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die eerste verdieping teen Ballito se promenade. Die kompleks is langs die gewilde promenade, tussen die 2 hoofstrande en stapafst...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Bermuda 202 is 'n woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Ballito. Dié prentjiemooi dorp spog met lang, uitgestrekte strande en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek l...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Sea Esta bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-grondvloerwoonstel in die Villa Med-kompleks in Ballito. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is ideaal vir paartjies, groepe vriende, sakereisigers en ge...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Le Paradis Holiday Resort is 'n selfsorgwoonstel op 'n hoë verdieping in die Le Paradis Holiday Resort-kompleks. Dis net 'n klipgooi van Ballito se strand af en reg langs Ballito se bekende kuspaadjie. Die kompleks...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

The Beach House is langs die strand in die gewilde kusdorpie Ballito. Dié huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n k...

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Waikiki Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is in Ballito. Dié woonstelkompleks is gerieflik geleë, net 900 m vanaf Ballito's Willard en Thomsons se strande. Die woonstel...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë. Die dorp is bekend vir sy pragtige strande, rots- en getypoele en lewendige strandfront met al die restaurante en winkels. Die woonstel is veilig en naby alle g...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Ballito Sands 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito se strandfront. Dié kompleks is naby Granny Pool Beach en 'n paar restaurante. Die woonstel is op die grondvloer en beskik oor 3 slaapkamers...

30% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 610
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

11 Boulder Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerdupleks in 'n veilige seefront-kompleks in Ballito. Die kompleks het uitsigte oor die see, direkte toegang tot die strand, 'n tuin, swembad en braaig...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

Ballito Manor Gardens 304 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige 2-slaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is in die Ballito Manor-kompleks en stapafstand vanaf Ballito se hoofstrand waar lewensre...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande. Dié woonstel bes...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

508 The Boulders bied verblyf in 'n luukse dakwoonstel in die veilige The Boulders-kompleks in Ballito. Die eenheid het 'n asemrowende uitsig oor Granny's Pool en die Indiese Oseaan. Dié woonstel is in 'n strandhu...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dis op die sesde verdieping van die Ballito Manor-strandfrontkompleks in Ballito en in 'n rustige...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

204 Ballito Manor View is 'n selfsorgwoonstel in die gesogte nuwe Ballito Manor-ontwikkeling met 'n uitsig oor die hoofstrand in Ballito. Die Ballito Manor-kompleks bied gaste 24 uur-sekuriteit en direkte toegang to...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160 van 1642 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za