Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ashton International College Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ashton International College Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton International College Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ashton International College Ballito

Vanaf
R960
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

La Ballito 902 is 'n netjiese en lugtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou oorkant die strand. Die woonstel bied lieflike uitsigte van die area en die see. Dit is op 'n verhewe verdieping. Hier is slaapplek vir 5...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

La Ballito HL163 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Ballito naby die gewilde Willards-strand en verskeie restaurante en winkels. Die woon...

Vanaf
R2 225
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

7 La Mer is 'n selfsorgdupleks wat in 'n veilige kompleks teen Ballito se kus geleë is. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en promenade via 'n sekuriteitshek. Dié woonstel is volledig ingerig, het ...

Vanaf
R8 575
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Ballito

9 Coral Tree Place HL140 is 'n pragtige selfsorg-huis in die gewilde Simbithi Eko Landgoed. Simbithi Ekolandgoed is in 'n natuurlike kus-paradys van 430 hektaar geleë met inheemse plantegroei, luisterryke vleilande...

Vanaf
R1 657
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Suntrap Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met moderne dekor. Die woonstel is in 'n kompleks teen die strand in Ballito geleë en het 'n lieflike see-uitsig van die groot...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

Utopia@LaBallito is 'n moderne selfsorgwoonstel wat na die see front en is in die veilige La Ballito-kompleks geleë. Die kompleks is oorkant Ballito se hoofstrand en bied direkte toegang tot een van Ballito se best...

Vanaf
R885
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

La Ballito 702 is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorp, Ballito. Dié skilderagtige dorpie is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspannende wegbreek by die see met lang sandstrande. Die eenheid het 1 slaapkamer en ...

Vanaf
R885
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Thompsonsbaai

La Ballito 303 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die kusdorpie Ballito. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek langs die see. Dié eenslaapkamereenheid ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

32 Le Paradis is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die strandfront in Balito. Die kompleks het toegang tot die promenade en strand via hekke. Daar is verskeie lieflike restaurante naby die verblyf. Fiamma Grill ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

The Bay is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige The Bay-kompleks in Ballito. Die The Bay-kompleks het direkte toegang tot die promenade, strand en Granny's Pool. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100 van 1838 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za