Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cape Eye Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cape Eye Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Eye Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cape Eye Hospital

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Bread & Barrel Bellville Guesthouse is in Bellville geleë en bied gasteverblyf in 7 kamers met gemaklike slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers is almal ingerig met handgemaakte houtmeubels en met Franse wynvate ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Vredelust Cottage skuil in Vredelust, Bellville. Dit is lekker sentraal, net 21 km vanaf Kaapstad, lekker naby die N1-hoofweg, Tygervallei Sentrum, Panorama MediClinic, Karl Bremer Hospitaal, en die Kaapse Ooghospit...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Broadway Guest House is in Bellville, reg langs die Louis Leipoldt Medi-Clinic in die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 6 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers, 3 Semi-Gesinskamers en 1 Abba Selfsorg-eenheid. Daar is plek...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow, Wes-Kaap

New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n koni...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR300
R240
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredelust, Wes-Kaap

Blyville-A bied gerieflike selfsorgverblyf in Boston, Bellville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis in 'n rustige, ontspannende en vriendelike omgewing. Verblyf word in 'n eenslaapka...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

35 on Washington Bed and Breakfast is on Bellville. Dié gastehuis is in 'n mooi tuin met rose en laventel en daar is 'n swembad. Verblyf is beskikbaar in 6 groot kamers wat smaakvol versier is met 'n kombinasie v...

Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boston, Wes-Kaap

The Boston Guest House is 'n stylvolle, luukse gastehuis met 'n warm en uitnodigende, huislike atmosfeer. Ons is in Lincolnstaat 12 in Boston, 'n lieflike historiese woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede, g...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

35 On First bied gerieflike verblyf in Boston, 'n buurt van Bellville. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat kuier in die noordelike deel van Kaapstad. 35 on First is stapafstand vanaf Melomed, Louis Leipoldt Ho...

Vanaf
R876
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

All Grace is 'n skoon, netjiese tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel. Dit is gerieflik ingerig vir 'n klein groep of gesin. Dit is in n stil woonbuurt, Avondale, geleë en baie sentraal: 6 km vanaf Panorama Mediclinic, 6...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

34onLincoln Guesthouse is sentraal geleë in die hartjie van die veilige buurt Boston in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Verblyf is beskikbaar in 10 en suite-gastekamers wat smaakvol ingerig is...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

45% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R468
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Boston Akkommodasie is 'n selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Boston. Dié ruim woonstel het 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avondale, Wes-Kaap

Auriol's Guesthouse is in Avondale geleë. Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die swembad en braai-area geniet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieverblyf in Kaapstad. Die kaggel skep 'n heerlike warm...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredelust, Wes-Kaap

PS Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

Beaucap is in Avondale Parowen geleë en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Dis naby winkels en restaurante en Kaapstad Internasionale Lughawe is 8,6 km weg. Die V&A Waterfront, Stellenbosch en Franschhoek is ook ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaaparea en 'n privaat badkamer. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, 'n yskas en koffie- en teem...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Nineteen 47 - Boston is in historiese huis in Bellville geleë en bied 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede aan gaste. Gaste kan die Geel-kothuis, Nederlandse Blou-woonstel of die Groen-woonstel be...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Yucca bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is sentraal geleë in Bellville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die smaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

En Route Cape Town is 'n bekoorlike en ruim selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Boston in Bellville. Die woonstel is naby winkelsentrums, malls, filmteaters, vervoer-dienste en hospitale geleë. Kaapstad Intern...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Tita's Thuis Verblijf is 'n selfsorgwoonstel in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers weens die sentrale ligging en maklike toegang tot alle hoofweë. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 5054 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za