Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Second Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Clifton Second Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Second Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Clifton Second Beach

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

The Kenton bied gerieflike verblyf in 'n vierslaapkamer-selfsorgwoonstel in Seepunt. Hierdie smaakvol gemeubileerde woonstel het hoë plafonne wat dit koel in die somermaande en matig in die wintermaande hou. Dié...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R1 738
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Down The Lane is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in die Kaapse Middestad. Plaaslike reataurante, winkels en koffiekroeë is binne stapafstand van ons af en Tafelberg is net 10 minute se ry van ons af. Di...

Vanaf
R3 030
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Vue Devant is 'n moderne woonstel op die seefront in Seepunt. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir paartjies, vakansie- en sakereisigers. Dié ruim woonstel bied 'n uitsig oor Seepunt se Promenad...

Vanaf
R3 030
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Atlantique bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, moderne tweeslaapkamerwoonstel wat in Seepunt geleë is en oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. Die woonstel is oorkant die bekende Seepunt-promenade geleë, is le...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

3 on Derwent is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n rits sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad. Die woonstel is op die grondvloe...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Funkey Villas is stapafstand vanaf Bakoven-strand en bied stylvolle, luukse selfsorgverblyf in veilige villas waarvan sommige swembaddens en see- en berg-uitsigte het. Dis naby restaurante en Clifton en Kampsbaai se...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sea Breeze Suite is het 'n tuin wat goed versorg is en is naby die strand en restaurante in die prentjiemooi Kampsbaai. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Beach Condo is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is net 'n kort entjie van Kampsbaai se strand, een van die Kaapstad se mooiste strande, af. Die dekor is 'n vermenging van mode...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Derwent Road 1-Bedroom Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n helder, ruim woonstel met 'n pragtige ligging in Gardens. Die woonstel se ligging bied maklike toegang tot Kloofstraat se restaurante, koffiewink...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Bergen en Zee is in Seepunt in Kaapstad geleë, sowat 3 km van Kaapstadstadion en die middestad af. Dit is hoog teen die hange van Seinheuwel en het 'n uitsig oor die see, Seepunt Promenade en Robbeneiland. Dié s...

40% af Aanbod!
VanafR3 255
R1 953
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ocean View House is 'n luukse gastehuis in Bakoven, 1,3 km vanaf die gewilde Kampsbaaistrand, promenade en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë. Die gastehuis bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Twilight Time is 'n lieflike woonstel in Bakoven in Kampsbaai. Dit is net 'n klipgooi van die kristalhelder rotspoele af en bied asemrowende uitsigte oor die see. Die huis het 3 gerieflik ingerigte slaapkamers, 2 ba...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

Annarita's Place is in Higgovale geleë en het 'n groot terras teen die hange van Tafelberg. Die eenheid is hoog bo die stad geleë, waar jy kan ontspan en aan 'n skemerkelkie teug terwyl jy die uitsig oor Tafelberg...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Villa Atlantica Boutique Guesthouse bied verblyf in Kampsbaai met pragtige strande, mooi uitsigte en toprestaurante. Dis 'n gewilde somerbestemming. Daar is 3 Ocean View-suites en 3 Mountain View-suites, en altesa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Seepunt, Wes-Kaap

Shekinah Lodge is in die hartjie van Seepunt geleë en is stapafstand van die woelige hoofstraat af met verskeie winkels en restaurante, asook die promenade teen die kus. Dié lodge is ideaal vir diegene wat naby di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n meenthuis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Practical Magic bied selfsorg-verblyf. Hierdie dubbelverdieping-meenthuis het 3 slaapkamers en is op die tweede hoogste straat in Kampsbaai met 'n ongelooflike uitsig. Dis ten volle gemeubileer vir 5 gaste met 'n ek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180 van 4925 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za