Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ticketpro Dome besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ticketpro Dome.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ticketpro Dome akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ticketpro Dome

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR975
R829
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag. Dit het luukse af...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Random Harvest Country Cottages is in Muldersdrift, Johannesburg sowat 10 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe geleë. Verblyf word in 8 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n en suite...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Randpark

The Fairway Hotel, Spa & Golf Resort is op die Randpark-gholfbaan, 11 km vanaf Sandton City Mall en 2 km vanaf die Cresta-winkelsentrum in Johannesburg. Die hotel is ideaal vir ’n verskeidenheid gaste wat na ’n ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 465
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fourways, Norscot

Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km van Sandton se middestad af. Die huisie is smaakvol versier en beskik ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in President Ridge, Randburg

The Cosy Corner is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in 'n toegangsbeheerde buurt in Randburg. Die ateljeewoonstel het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die eenh...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Tres Jolie, Sonnedal

Ramkiki Country English is 'n plattelandse landgoed in die Ruimsigvallei in Honeydew. Die landgoed skuil tussen reuse-wilgerbome waar poue al langs die rivier se lowerryke oewers pronk. Dié landgoed is die ideale...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

The Bok House and Cottage is in die hartjie van Fourways geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis. Dit is in 'n lieflike tuin met 'n swembad geleë en is i...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodepoort, Poortview

La Serena Guest House & Conferencing bied akkommodasie in die noordwestelike gedeelte van Johannesburg. Dié gastehuis bied verblyf in 1 'executive' suite en 2 klassieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers....

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kelland, Randburg

Benvenuto is die Italiaanse woord vir "welkom". Dié boetiek-villa met 'n Toskaanse styl bied aan die oordeelkundige gas 'n veilige ligging wat gerieflike geleë is vir eksklusiewe verblyf, konferensies en ander gel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 2268 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]