Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hillcrest Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Hillcrest Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hillcrest Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Hillcrest Hospital

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Gillitts, Everton

Aloe Ridge Self Catering is 'n gerieflike woonstel in 'n pragtige inheemse tuin wat in Gillitts geleë is. Dis net 'n kort entjie se ry van Durban se sakekern af. Die woonstel bestaan uit 4 slaapkamers, 4 en-suite ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf is in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoër dak en plafon. Die dak is deursigtig sodat jy onder die sterre kan slaap....

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gillitts, Hillcrest

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdak-tuinkothuis in ’n inheemse tuin. Dié kothuis is in ’n rustige buurt in Everton in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die v...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R358
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Casa Anthony bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Everton, 'n welige woonbuurt in Gillitts. Die selfsorgwoonstel is ideaal geleë met maklike toegang tot die M13 en is ideaal vir beide sak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Gillitts

34 on Ashley is in Gillitts, Durban. Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het ‘n yskas, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook ‘n badkamer en gratis WiFi. Daar is '...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Winston Park

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Drummond, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Eagles Landing bied B&B-verblyf in Drummond. Dié B&B word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf op pad na verskeie bestemmings. Ons het 4 gastekamers en 1 dubbel-eenheid wat el...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
B&B in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Drummond, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Cavalo Guest House and Equestrian Centre is in Drummond, KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perdeplaas met 'n uitsig oor die vallei wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Daar is 4...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, KwaZulu-Natal

Anuva's Self-catering is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die skilderagtige, lowerryke, goed gevestigde voorstad Kloof in Durban. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan die einde van 'n besige dag van verkenning, avontu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 2086 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za