Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Karl Bremer Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Karl Bremer Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karl Bremer Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Karl Bremer Hospital

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Hierdie selfsorgverblyf is op 'n daaglikse, weeklikse of maandelikse basis beskikbaar. Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir vier gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier en kyk uit...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredelust, Wes-Kaap

Groeneweide Guest Suite bied gemaklike oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in 'n Kaapstadse voorstad, Vredelust. Die huis is naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die eenheid het 3 slaapk...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tigre Coteau is geleë in Tygerbeg Heuwels Natuurreservaat met talle voëls, 'n pragtige woonbuurt in een van Kaapstad se noordelike voorstede. Ons bied ideale verblyf vir gesinne wat met vakansie is of sakelui wat ...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf ...

Vanaf
R1 051
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker. Ons gerieflike ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loevenstein, Wes-Kaap

Tyger Hills Guest House bied gerieflike verblyf in toegeruste kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Verblyf word in 4 kamers met 'n privaat ingang gebied. Dit het óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

Beaucap is in Avondale Parowen geleë en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Dis naby winkels en restaurante en Kaapstad Internasionale Lughawe is 8,6 km weg. Die V&A Waterfront, Stellenbosch en Franschhoek is ook ...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avondale, Wes-Kaap

Auriol's Guesthouse is in Avondale geleë. Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die swembad en braai-area geniet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieverblyf in Kaapstad. Die kaggel skep 'n heerlike warm...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Markotter Place bied selfsorgverblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Dié verblyf is sentraal tussen Kaapstad en Stellenbosch geleë en bied maklike toegang tot die N1. Nabygeleë ple...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredelust, Wes-Kaap

PS Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5671 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za