Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Old Place, Upper Old Place

Meyers Corner is ‘n bekoorlike vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete. Dié dorpie bied ‘n luisterryke groen landskap wat ‘n kontras met die see, rivier en strandmeer vorm. Dié huis het slaapplek vir 8 en b...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

Margies Place bied bekostigbare selfsorg-eenhede in Knysna op die skilderagtige Tuinroete. Dit is ideaal geleë naby die dorp en die waterfront. Albei eenhede het uitsigte oor die strandmeer en die koppe. Verblyf w...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Crab Claw Apartment is 'n netjiese selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die meer in die veilige Thesen Islands-ontwikkeling in Knysna-meer. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Island Views is in Knysna en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Onlangs-voltooide eenslaapkamerwoonstel vir twee met uitsigte op die kanale van die Knysna strandmeer. Dit is ten volle toegerus met 'n woonkamer (DStv), kombuis en opwasplek. Die badkamer het 'n aparte stort. Ge...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

C32 Crabclaw Island is 'n selfsorgvakansie-eenheid in die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlag-landgoed en -marina. Dié landgoed spog met privaat strande en waterweë wat met Cape Cod-huise omlyn word, 'n doolhof,...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Hammock Island on Thesen Islands is 'n selfsorghuis en is op die rustige residensiële landgoed, Thesen Islands, in Knysna geleë. Die Thesen Islands-landgoed het 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang, asook 'n vers...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

At The Loerie is in die hartjie van Knysna se sakekern en is oorspronklik in 1883 gebou en was van die eerste geboue met 'n doel in die nuut ontwikkelde dorp. Knysna het sedertdien ontwikkel en so ook die gastehuis....

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Leeward Cottage is 'n goed toegeruste selfsorgkothuis in Knysna op die rustige residensiële landgoed Thesen Islands. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang. Daar is 'n rits interessante winkels en ...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Holiday Home on Crabclaw Island is selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n verskeidenheid wi...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Green Hollow is 'n selfsorgwoonstel in Old Place, Knysna. Dié woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, eetarea en 'n en suite-badkamer. Die aparte k...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 040
R832
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Old Place, Old Place

Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle, luukse verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin. Geriewe in die kamer sluit 'n 32" plats...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place, Upper Old Place

Feel@home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-eenheid met 2 slaapkamers in Knysna. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Kom geniet 'n welverdiende vakansie in Knysna en ervaar Wes-Kaapse gasvryheid op sy beste. Ons het 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer (stort) wat sentraal geleë is en loopafstand van die Knysna Win...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30 van 2522 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za