Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Knysna Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Knysna Provincial Hospital

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Edgewater Loft is in Thesen Islands in Knysna op 'n baie privaat hoekie van die ontwikkeling met oorgenoeg parkeerplek geleë. Die eienaar woon op die perseel en het volledige toegang tot die swembad. Die solder he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

(By 6 Hilton Court geaffilieer) 15 Seahorse is 'n selfsorgwoonstel wat hoogs aanbeveel word. Dit is in die hartjie van die gewilde dorpie Knysna geleë. Die woonstel is 2 blokke vanaf die Waterfront en die Knysna-st...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna SSB, Knysna

Die aha Rex Hotel is die mees elegante en gesofistikeerde verblyf wat Knysna bied. Knysna is 'n toevlugsoord met beeldskone strande, woude, strandmere en die see. Die Rex Hotel is langs die beroemde Tuinroete en bie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Hammock Island Loft Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Thesen Island in die Knysna-riviermonding. Die marina spog met verskeie ontwerperstoekennings en het ook Blouvlag-status. Verder het jy toegang tot 'n skuiling...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

The Waters Edge on Thesen Islands is 'n selfsorghuis op Theseneiland, 'n rustige landgoed in Knysna. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer en heelwat interessante winkels en restaurante. Die huis b...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie is in die kusdorp Knysna op die Tuinroete geleë. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n privaat eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer is met 'n koningingrootte...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

The Little Mermaid is 'n huisboot wat permanent geanker is in Knysna se strandmeer, net 2 minute se roeibootvaart vanaf Knysna se hengelklub. Dié huisboot het 'n slaapkamer, badkamer en 'n klein oopplan-kombuis en...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

K4 Khoi Island is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die wêreldbekende Thesen Island Blouvlag-landgoed en Marina. Dié landgoed spog met privaat strande, waterweë omring deur Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlskuiling...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

K4 Khoi Island - House is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat op die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlag-landgoed en -marina geleë is. Die landgoed bied strande en waterweë omring deur Cape Cod-huise, 'n doolhof, vo...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Knysna Quays Accommodation bied luukse eenhede langs die Knysna Waterfront en is lekker naby verskeie oulike winkels, dekadente restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede. Knysna Quays Accommodation h...

10% af Laaste Kans!
VanafR995
R896
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Ebbtide Loft is 'n vakansie-eenheid met selfsorggeriewe in die wêreldbekende Thesen Islands Blue Flag Estate met sy privaat strande, kanale met Cape Cod-tipe huise, 'n doolhof, voëlkykskuiling, tennisbane, setperk...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Bitou 8 is 'n dubbelverdieping-selfsorgvilla op die strandmeer in Thesen Islands, 'n marina-sekuriteitsontwikkeling by die skilderagtige Knysna-riviermonding. Thesen Islands bestaan uit 19 mensgemaakte eilande wat d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Studio is 'n dubbelverdiepingwoonstel met selfsorggeriewe in Thesen Islands, 'n pragtige woongebied in Knysna met 24 uur-toegangsbeheer en verskeie interessante winkels en restaurante. Dié ateljeewo...

Vanaf
R3 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Bitou Island on Thesen Islands is 'n dubbelverdiepinghuis op Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangbeheer, en verskeie winkels en restaurante. Dié selfsorghuis het slaapp...

Vanaf
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Plantation Island Studio on Thesen Islands is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel op die rustige landgoed Thesen Islands in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer, sowel as ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90 van 2518 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za